Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Happi-Nest

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

(Faans) Stephanus Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 12

Maande gelys 12

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 12 resensies vir Happi-Nest
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Estelle S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle S

Pleasant.

Really enjoyed the animals that came to the house. The house is located on a very busy road, unfortunately.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronell A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronell A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons kom vir seker weer.

Ons het heerlik gebly in Happi-Nest en van dag 1 af gevoel ons is tuis. Huis en geriewe is netjies en skoon en natuurlik was die wild wat kort-kort kom inloer 'n absolute bonus. Bring genoeg wild voer saam, want dié outjies hou van "snack".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Happi-Nest se terugvoer

Goeie dag. Ons is baie bly julle het dit geniet! Ons huis is julle huis! Hoop om julle gou weer te ontvang. Mooi loop. Happi-Living!

Happi-Nest
Cornelia G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia G

Fantasties, ontspannend, en netjies. 'n moet beleef.

Ek sal die verblyf aan enige persoon aanbeveel. Dit was netjies, veilig en baie privaat met baie wild wat ons kom besoek by the accommodation. Hulle vat graag "wild feed" uit jou hand uit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Happi-Nest se terugvoer

Goeie dag, Cornelia. Baie bly julle het die bos en diere geniet! Sien julle gou weer! Happi-Groete

Happi-Nest
Estelle E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle E

Huis is 'n goeie opsie as dit 'n groot groep is.

Die ligging was goed. Diere wat kom besoek het was fantasties. Aande en oggende op stoep was wonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Happi-Nest se terugvoer

Baie bly julle het die baie diere geniet! Happi-groete.

Happi-Nest
Gontse L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gontse L
Saam met vriende

We will be returning very soon.

The best ever and with animals roaming around, it was a bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christelle G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal vir seker weer boek, en weer besoek.

Ligging is heerlik naby alles, het plek skoon ontvang met toegeruste kombuis, was bederf met al die diere wat kom kuier het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Happi-Nest se terugvoer

Baie bly julle het dit geniet. Sien julle gou weer!

Happi-Nest
Alta R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alta R
Gesin met klein kinders

Heerlik nesgeklop by Happi-Nest.

Alles was in orde en gereed vir 'n heerlike kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Happi-Nest se terugvoer

Baie bly julle het dit geniet. Sien julle gou weer! Happi-groete

Happi-Nest
Tania H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania H
Gesin met tieners

Voldoen aan al ons behoeftes. Netjies.

Baie lekker gekuier. Netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ced P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ced P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker bos wegbreek.

Ons het baie lekker gebly by Happi-Nest. Die huis is netjies, skoon en ruim. Daar is alles wat jy nodig het. Dit is lekker privaat en al die diere besoekers is 'n bonus. Met Marloth se slegte grondpaaie is die huis lekker naby die hoofpad geleë, so jy hoef nie ver te ry nie, net 'n kort stukkie grondpad. Ons sal vir seker weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Happi-Nest se terugvoer

Baie bly julle het dit geniet. Sien julle gou weer! Happi-groete

Happi-Nest
Audrey W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Audrey W
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a very peaceful and incredible stay.

Happi Nest was very accommodating and a lovely stay — owner to please check the glass door going to the braai area as does not lock sometimes and then the alarm goes off. It locks and when you check the door it opens, hence arming the alarm a problem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Happi-Nest se terugvoer

Thank you very much, I will pay attention to it immediately. Very glad you enjoyed it.

Happi-Nest
Lezanne H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezanne H
Gesin met klein kinders

Plek is netjies en het lekker gebly.

Alles is daar wat jy nodig het. Sal weer daar gaan bly indien ons Marloth toe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Happi-Nest se terugvoer

Sien julle gou weer! Voorspoed. Happi-groete

Happi-Nest
Cjm ( Ria ) T - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cjm ( Ria ) T
Gesin met tieners

Lekker gebly, dankie aan eienaar.

Genoeg geriewe om dit maklik te maak. Nie so ver van Olifantsweg om grondpad te ry nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Happi-Nest se terugvoer

Baie dankie. Baie bly julle het dit geniet.

Happi-Nest
Vanaf R1 870
R1 870 R1 683
per nag, vir 10 mense
Vanaf R1 870
R1 870 R1 683
per nag, vir 10 mense
Vanaf R1 870
R1 870 R1 683
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 3553 Steenbokstraat, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79d0b63b8755aedc834c1f5d89d95a80e9a27c7fab66b7b0b8824fdda1df3908e75dd5e1a76f32006947cf51b769011ecfad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 870 nouVanaf R1 683 per nag, vir 10 mense 12 5 1 5 3553 Steenbok Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -25.343346371333 31.803338535582
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem