Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hadeda

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 4, Ashanti-weg, Hills and Dales, Lanseria, 1748, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 475 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Hadeda is op 23 hektaar langs die toerisme-toevoersone na die Wieg van die Mensdom en bied 'n uitsig oor die rivier en vreedsame heuwels en dale. Met pragtige tuine, lieflike natuurskoon en atmosfeer, asook voëllewe, is dit die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n rustige ontsnapping.

Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer en bied slaapplek aan 5 gaste. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n stapelbed, terwyl die tweede slaapkamer 'n koninggrootte-bed het. Beddens kan in enige kamer verander word na 'n koninggrootte-bed of enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad en stort. Die leefarea het 'n ekstra enkelbed.

Die leefarea het 'n sitarea en 'n platskerm-TV met DStv-kanale. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n eetarea. Die verblyf het sonkrag wat die WiFi, ligte en TV tydens beurtkrag aanhou. Braaigeriewe is ook beskikbaar en bied 'n uitsig oor die rivier en heuwels.

Gaste kan die Leeupark, Sterkfonteingrotte, Maropeng, Wondergrotte en Hartbeespoortdam besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Hadeda sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Diane Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 58

Jaar gelys 14

Ligging

  • Erfdeel 4, Ashanti-weg, Hills and Dales, Lanseria, 1748, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 475
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R2 475
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 4, Ashanti-weg, Hills and Dales, Lanseria, 1748, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA03b203f95e989cace491c3e3d238c209d3455da4f374aa4ce56a4efe14dbfb7fad9a7c2b3ad7f5b56a376531e58ca79388f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 475 per nag, vir 5 mense Plot 4 Ashanti Road Hills and Dales 1748 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.9182834 27.9356746
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem