Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Haaspoort Bushcamp

Wildsplaas

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Lindsay Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 1 resensie vir Haaspoort Bushcamp
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
1.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Elsje V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Elsje V
Gesin met klein kinders

Karoo-wegbreek.

Ons het ons tyd op Haaspoort terdeë geniet! Lindsay en Victor het ons op die hande gedra. Ons het heerlik geëet, van tuisgemaakte nageregte tot genoeg ys en heerlike swembad teen die hitte, genoeg komberse teen die koue, genoeg ligte vir beurtkrag! Alhoewel die paaie en 4x4-roetes so verspoel was na die goeie reën, was dit 'n reuse avontuur vir ons en ons kids. Dis 'n pragtige plaas en omgewing, ons harte het vol vrede huis toe gekom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R75, Haaspoort Bushcamp Privaat Wildreservaat, Kleinpoort, 6237, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA879d62cc584ec7bf27fabaa59fe7f5272e3b83aca9fce3120ac8e8a0207b7e8bdf367556eb08d9c1f14815c21402ea5371ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 R75 Haaspoort Bushcamp Private Game Reserve 6237 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.32746142257 24.74939955615
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem