Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Haas Manor

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Van Reenen-straat 31, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R6 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Haas Manor bied gerieflike selfsorgverblyf in McGregor in die Wes-Kaap. Dit is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.

Die huis het 'n volledige rugsteunkragstelsel en bied slaapplek aan 6 tot 8 gaste. Dit beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Daar is ook 2 badkamers, elk met 'n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-kombuis het 'n etenstafel met sitplek vir 8. Dit is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en kookgerei toegerus. Die sitarea is gerieflik en elegant en het genoeg sitplek en gratis WiFi. Gaste kan ook die mooi uitsig vanuit elke hoek van hierdie area geniet.

Die aangrensende kothuis wat 'n paar meter van die hoofhuis af is het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n yskas en koffie- en teemaakgeriewe. Die kothuis en hoofhuis skakel aaneen met 'n pragtige buite-area waar daar 2 sitareas, 'n ontspannende eetarea en braai-area is. Daar is ook 'n lieflike buitestort met koue en warm water.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Haas Manor sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Van Reenen-straat 31, McGregor, 6708, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Van Reenen-straat 31, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0639c47f7ba6cdbaf3d89f4219b855f90e2db19ed1873e4663c93b48c61fe0edd44a0133aa5bc0ab0691b84cf7458c81027f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag (plek vir 6) 31 Van Reenen Street McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -33.9530594 19.8261929
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem