Gweilo
- Kapasiteit: 18 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Goukou River-weg GK35, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R8 200 per nag, vir 18 mense
Beskrywing
Gweilo is 'n groot gesinshuis op die Goukourivier in Stilbaai en is ideaal vir 'n groep vriende of 'n gesin wat wil wegbreek vir 'n langnaweek. Die strand is 20 minute se ry vanaf die huis.
Dié huis beskik oor 6 slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer en bied verblyf aan tot en met 18 gaste op 'n slag. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die sesde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die twee hoofslaapkamers is op die eerste vloer en elk het 'n dubbelstort. Die 4 laer-vloer slaapkamers het elk 'n solderarea met 'n matras vir 'n kind en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad.
Die kombuis en eetkamer is oopplan met 'n binnebraai. Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en het 'n oond, gasstoof, mikrogolf, yskas, vrieskas en skottelgoedwasser. Daar is 'n aparte waskamer met 'n kstra yskas-vrieskas en skottelgoedwasser, asook 'n tuimeldroër.
Die huis het 2 ruim leefareas, elk met 'n gastetoilet. Die leefareas bied heelwat spasie om te ontspan voor die kaggel of TV. Daar is ook 'n kroegarea met 'n yskas en 'n pooltafel. Gaste kan ook buite braai met 'n uitsig oor die Goukourivier.
Die huis is op die rivieroewer geleë met 'n klein boothuis en jetty waar gaste 'n skiboot kan hou. Gaste het ook toegang tot 1 kano, 1 surf ski en 3 opstaan roeiski's.
Slaapplek
’n Bespreking by Gweilo sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Gedeelde dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Mel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Jaar gelys 5
Ligging
- Goukou River-weg GK35, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Gaste dink Gweilo het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 18 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Goukou River-weg GK35, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom