Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Guinea Feather Country Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

ESTER Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 40 resensies vir Guinea Feather Country Lodge
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.2/5
Mavis T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mavis T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely stay, wish we stayed longer.

The Wi-Fi stayed on even during the loadshedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Guinea Feather Country Lodge se terugvoer

Thanks, Mavis for your review. We as Guinea Feather staff and management do appreciate your comment.
Your stay with us also meant a lot and keeps us positive and on track.
Regards.
Willem.

Guinea Feather Country Lodge
Hendrika V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrika V
Gesin met klein kinders

Het tuis gevoel en dis waarde vir geld.

Skoon, netjies, vriendelik en eerlike personeel. Eienaar het kom sien of ons alles het. Ek sal weer daar boek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rachalet G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rachalet G
Gesin met tieners

Pragtige en rustige omgewing met uitstekende kliëntediens.

Natuurskoon is merkwaardig en skep rustige atmosfeer. Fasiliteite baie kunstig en netjies. Goeie kliëntediens en definitief aanbevelend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sinest V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sinest V
Gesin met tieners

Ons was baie goed ontvang en het dadelik welkom gevoel.

Ek sal net aanraai dat hulle na die lugversorging sal kyk en so ook die ketels in the plekkie want dit kook tot op 'n punt dan stop dit weer en dan skakel die ketel weer aan wat beteken die water word nie warm nie om koffie te kan drink nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V
Besigheidsreis

Gasvryheid en plaas-rustigheid gekombineer.

Gerieflike verblyf. Puik restaurant. Smaaklike ontbyt ingesluit by prys. Die restaurant se kos is puik. Geen nodigheid om elders te gaan eet in die aand nie. Die restaurant se etes is hoë gehalte, billik geprys en die atmosfeer is van die beste!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zinhle M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Zinhle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice

The staff is very friendly. The food is value for money, very tasty. Frans and Conny, thank you for the amazing service, and compliments to the chef for the amazing food. The place feels a bit unsafe since it's close to the main road. A wall surrounding the place would help us guests feel safe. Otherwise, very nice and peaceful place. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charl B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charl B
Saam met vriende

Baie dankie.

Die diens was puik, die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Die restaurant se kos is fantasties. Sal beslis weer besoek en beveel beslis aan vir 'n rustige, ontspanne naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Guinea Feather Country Lodge se terugvoer

Dankie, dit seen ons altyd as gaste hier kan ontspan en tuis voel en 'n goeie herinnering kan saamneem huistoe.
Willem en Ester.

Guinea Feather Country Lodge
Daleen V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen V
Gesin met tieners

Fairy tale. Relaxing. Beautiful.

Ons het dit so geniet. Die manne het die een na die ander vis uitgetrek. Die personeel was vriendelik. Die kos fantasties. Ek het 4 verskillende gesinne wat die naam en nr. gevra het!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Guinea Feather Country Lodge se terugvoer

Baie dankie, die visse het ook die aandag geniet. Kom weer.

Guinea Feather Country Lodge
Charleen K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charleen K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier. Baie oulike plekkie.

Dankie aan die eienaars, Ester en Willem vir julle gasvryheid. Die diens was puik, die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Restaurant se kos is fantasties. Sal beslis weer besoek en beveel beslis aan vir 'n rustige ontspan naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Guinea Feather Country Lodge se terugvoer

Baie dankie en groot waardering vir elkeen wat sulke positiewe terugvoering gee. Dit motiveer ons om moed te hou in hierdie bedryf en ons maak wonderlike nuwe vriende.
Willem en Ester

Guinea Feather Country Lodge
Lucia H - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucia H
Besigheidsreis

Heerlik rustige plek met uitstekende diens.

Rustige omgewing met die kalmte van die natuur om jou. Fantastiese restaurant - heerlike kos - lekker kaggelvuur in die winter. Uitstekende diens (eienaars en staf). Baie behulpsaam met wat nodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Guinea Feather Country Lodge se terugvoer

Baie dankie, sulke terugvoering bemoedig ons ook om ons beste te gee te midde van hierdie moeilike omstandighede deesdae.

Guinea Feather Country Lodge
Veruschka J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Veruschka J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike personeel.

Rustige atmosfeer, omring deur natuurskoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Victor D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victor D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing food.

I give the lodge 5 stars. Food and staff I give them 6 stars. The food and the staff is what separates this lodge from others.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Guinea Feather Country Lodge se terugvoer

Thank you for your review, we appreciate it very much that we reached your expectations. We value our customer's feedback and always leave room for improvement. We are looking forward to seeing you once again.

Guinea Feather Country Lodge
Anna Maria V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anna Maria V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike kos! Rustige atmosfeer.

Baie dankie vir julle lieflike slaapplek. Die massering was ontspannend en die omgewing is rustig. Kan die restaurant definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Irene L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene L
Gesin met tieners

Baie rustig, uitstekende diens. Het dit baie geniet.

Baie belangrik, doen inspeksie saam met een van die Lodge se personeel voor dat jy ingaan by die chalets.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mario T - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Mario T
Enkelreisiger

Nie baie goed nie.

Die restaurant-area is baie mooi en die kos is baie lekker. Die plek waar ek geslaap het bied nie waarde vir geld nie, dit is eerstens baie duurder as enige van die ander plekke waar ek al ge-oornag het, dit was klein, ou TV, limited WiFi, geen aircon en geen yskassie nie, die een plug waar die ketel ingeplug was het nie gewerk nie en die waaier lyk of dit uit die dak uitval. Stort se water het (met die drukking) aan en af gegaan vir 'n lang ruk (wat 'n mors van water is) en toe die water uiteindelik reg was het ek net in tyd klaar gestort toe die water heeltemal gestop het. Die kamers het definitief 'n upgrade nodig!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre E - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Die water druk was net baie swak, sukkel om te stort, vat baie lank.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thys V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Thys V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf buite die stadsgewoel.

Ons het baie lekker oornag in 'n goed toegeruste, skoon en netjiese chalet met uitstekende diens van Esther, Willem en hulle personeel. Ons sal beslis weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike en puik diens.

Rustige, privaat en stil atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Guinea Feather Country Lodge se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer die terugvoering. Groete Guinea Feather Span

Guinea Feather Country Lodge
Verna G - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Verna G
Gesin met tieners

Aangename verblyf teen bekostigbare tarief.

Personeel is baie behulpsaam en vriendelik. Etes is uitstekend. Kamers kan bietjie opgradeer word. Ons het net een aand oorgeslaap dus het dit nie saak gemaak nie. Sal definitief weer daar draai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petra B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra B
Gesin met klein kinders

Prachtig!

Heerlijk verblijf om lekker in vakantie stemming te komen op 2 uur van Johannesburg. Lekker gegeten en fijne, goede service van staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi omgewing, rustig en baie vriendelike diens.

Dis baie rustige omgewing met die prag van die natuur om jou. Die etes was uit die boonste rakke en baie vriendelike personeel. Dis die eerste keer wat iemand ons bel om te hoor of ons op pad is en nog veilig is, ons het dit waardeer. Pragtige mense en pragtige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Guinea Feather Country Lodge se terugvoer

Baie dankie, dis ons passie om mense tuis te laat voel.

Guinea Feather Country Lodge
Karmie E - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karmie E
Enkelreisiger

Pragtig en netjies, fantastiese restaurant!

Baie vriendelike personeel. Besonderse restaurant met ongelooflike kos! Wonderlike ervaring!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marinda B
Gesin met tieners

Ongelooflik rustig, skoon netjiese eenhede, vriendelike personeel.

Vriendelik ontvang en heerlik gebly in baie oulike, skoon eenhede met alles tot ons beskikking wat ons nodig gehad het. Ongelukkig was ontbyt nie ingesluit by ons verblyf, soos die kwotasie gestipuleer het nie. (Alhoewel dit opgeneem is met personeel, het ek geen antwoord terug ontvang nie.) Daar was ook iets op ons rekening wat ons nie gebruik het nie, maar dit is dadelik afgehaal toe ons daaroor vra. Steeds hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Guinea Feather Country Lodge se terugvoer

Geagte Marinda

Vreeslik dankie vir die tyd wat jy geneem het om ons terugvoering te gee. Ons waardeur dit opreg en help ons om ons diens en plek nog beter te maak. Ek is regtig jammer oor die ontbyt en sal dadelik ondersoek instel en terugvoering gee speodig as moontlik.

Hoop om jule weer binnekort hier te sien.

Vriendelike groete die GF Familie.

Guinea Feather Country Lodge
Celeste B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste B

Saam met eggenoot en 3 kinders.

Ons het baie lekker gebly en heerlik geëet. Patricia is 'n juweel. Julle moet haar mooi oppas. Baie dankie vir die goeie diens en vriendelikheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo K - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christo K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens, uitmuntende restaurant en aangename blygerief!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madeleine S - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine S
Gesin met tieners

Uniek in sy eie, jy moet die plekkie beleef dis regtig besonders mooi rustig en vriendelikheid is regtig nog die orde van die dag, man dis net wow.

Dit was van ons aankoms tot ons vertrek regtig net lekker vriendelike besorgde mense. Dankie weereens vir die spesiale voorbereiding vir ons prinses se 13de verjaarsdag ontbyt dit was so spesiaal en mooi van julle. En ons het niks gereël julle is net wow. Die kamers is pragtig en stylvol en skoon. Ek is vol geite as dit kom by skoon en dit was regtig pragtig skoon en selfs die tuin ietsie om te beleef 'n vrou se hande en idees wat my geprikkel het. Die chef jy's great, dankie vir die smaaklike ontbyt muffins wat van geure ontplof in jou mond so se ons juffrou hahahah. Dankie weereens vir n gasvrye plekkie om net rustig te kon verkeer en vir al julle moeite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Loraine E - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Loraine E
Enkelreisiger

Baie aangenaam, skoon en netjies.

Verblyf was net een nag. Te kort om rêrig te kan sê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Guinea Feather Country Lodge se terugvoer

Baie dankie, maar ons vertrou u eerste indrukke is wel wat ons deurgans aan gaste probeer bied. Vriendelike groete , Ester Bouwer

Guinea Feather Country Lodge
Verdi S - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Verdi S
Gesin met klein kinders

Wat 'n heerlike ondervinding.

Oase in die middel van 'n klomp landerye. So mooi, so lekker en die mense is so gasvry. Wil graag weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heilie J - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Heilie J
Besigheidsreis

Nie wat ons verwag het nie.

Ons het 3 maande voor die tyd bespreek, maar daar was niemand wat met ons aankoms ons verwelkom het nie. Spreiers het in die pad gespuit wat ons kar vreeslik vuil gemaak het omdat dit ook nog 'n grondpad was. Die tuinier het iemand gaan roep om ons te kom help, die dame het ons op die kroegtoonbank met 'n handgeskrewe los papier ontvang en 5 keer gevra wat is ons vanne. Elke keer het sy ons nog aangespreek op die verkeerde vanne ook. Op die ou einde moes ek en my kollega 'n dubbelbed deel waar ons gevra het vir 2 enkelbeddens. Ons en ons vriende is 3 keer van kamers geskuif met ons aankoms omdat die dame nie seker was watter kamers ons bespreek het nie. Daar is geen heinings om die plek nie wat ons baie onveilig laat voel het. Daar het die hele tyd 'n dik verstikkende rookwolk oor die geboue gehang. Ons was regtig teleurgesteld. Glad nie wat ons verwag het, volgens dit wat ons op die webblad gesien het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan M - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Slegs geskik vir rugsakreisigers of sportspanne.

Meer geskik vir rugsakreisigers. Daar is nie veel om te doen nie. Ons het die gasvrou slegs gesien toe ons daar aangekom het die eerste keer. Sy het niks met ons gedeel oor besienswaardighede, aantreklikhede of aanbevole plekke nie. Ons moes maar self onbekende rigtings aandurf om die plek te verken en sodoende het ons voertuig twee pap bande gekry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Doortjie V - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doortjie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustig!

Ons het die naweek terdeë geniet, dit was net wat ons wou hê, baie rustig en die kos was uit die boonste rakke. Baie dankie Ester met die ekstra moeite wat jy gedoen het met my Vrydagaand-verrassing van my man af, dit was iets besonders vir my.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emile S - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Emile S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit baie geniet!

Sal weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joan H - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Joan H
Saam met vriende

The host of this B&B are extremely kind and helpful, and have made every effort to ensure guests are comfort and safe

While the guest house is clean and security conscious, and the owners are friendliness personified, the location and type of accommodation made me feel it is suitable only for an overnight stay. The setting (in the middle of nowhere) and the lack of view would not make me want to stay for a few days. There are game farms in the vicinity for those who enjoy that sort of thing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dean V - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dean V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome!

Verblyf was baie billik en die eienaars baie bedagsaam. Daar is selfs toegelaat dat my motorfiets in die motorhuis staan vir die aand! Die kos was ook baie lekker gewees!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esias F - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esias F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekke!

Wil net vir julle laat weet dat dit seker een van die lekkerste naweke weg vir ons was. Van ons aankoms tot vertrek is ons op die hande gedra. Ester en haar man is seker van die beste vriende wat mens kan ontmoet op jou reis. Hulle verblyf is vyfster en die kos is uit die boonste rakke. Hulle personeel is van die beste. Julle kan hulle vir enige ordentlike mense aanbeveel. Ons kan nie wag vir die volgende tydjie wat ons kan afknyp om hulle weer te kan besoek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sakkie V - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Sakkie V

Gewoond aan meer gerief vir dieselfde geld.

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Velele N - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Velele N
Gesin met klein kinders

Very tranquil, clean and relaxing place

However, pre-checks would have gone a long way to make the venue more comfortable: ie water pumped on time, all toilets checked if they are working, and more communication to guests.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 040
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 040
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 040
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Witpenskloof, Plaas C52, Groblersdal, 0470, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA375b445d8dd26cb89e6a634ec0891c0efdb256e7c887c65fb0e75c9db9dfb6fd28c0cf571d56cb0681b2d58f7f957645cb43?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 040 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 Witpenskloof Farm C52 0470 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.218433618154 29.259531497955
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem