Guinea Cottage - Schiet Drift
Kry 20% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rolling M Ranch, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 000R800 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Guinea Cottage op die plaas Schiet Drift, is 'n selfsorgeenheid geleë in die Winterton-area van KwaZulu-Natal. Hierdie eenheid is op dieselfde perseel as die groter plaashuis en is net 100 m van die Tugelarivier af, wat 'n rustige wegbreek verseker.
Dié eenslaapkamerhuisie bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n losstaande hangkas. Daar is 2 enkelbeddens in die sitarea wat vir 2 gaste geskik is. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskassie, gasstoof, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus, en daar is ook 'n toonbank met stoele. Die kombuis lei na die sitarea met 'n kaggel en sitplek.
Buite is braaigeriewe met sitplek.
LW: Die plaas is 17km buite Winterton geleë waarvan 15km grondpad is.
Slegs Vodacom opvangs. Geen Wi-fi.
Slaapplek
’n Bespreking by Guinea Cottage - Schiet Drift sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kaggel
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ligging
- Rolling M Ranch, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Drakensberge KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rolling M Ranch, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom