- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Somersetstraat 8, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R875 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Guesthouse LaRachelle is stylvol, knus, sonderling en gemaklik en ideaal geleë op die Tuinroete.
LaRachelle het 6 stylvolle en gemaklike en suite-slaapkamers met 'n kalm atmosfeer. Rook is verbode in al die kamers. Elkeen van die kamers het 'n aparte ingang wat lei na 'n veilige en privaat patio.
Die knus en suite-kamers is smaakvol versier en sekere geriewe is beskikbaar soos sekere DStv-kanale, WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe.
Kuier by ons en ervaar die hartlikheid en outydse, plattelandse gasvryheid van jou gasheer en gasvrou, Marius en Rachelle.
Let asb. daarop dat maaltye nie tydens beurtkrag bedien word nie. Ondersteun asb. plaaslike restaurante.
Kenmerke
Geriewe
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Marius Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 88
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Somersetstraat 8, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Gaste dink Guesthouse LaRachelle het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Swellendam Overberg Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Somersetstraat 8, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18