Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Marius Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 88
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Adrienne P - Apr 2024
Algehele gradering
Would recommend LaRachelle without hesitation.
Linden C - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker blyplek in Swellendam.
Manny D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netjies, veilig, stil area.
Chantelle S - Mrt 2024
Algehele gradering
Vantasties.
Nicola V - Mrt 2024
Algehele gradering
Perfek vir oornag op die lang pad.
Lees meerMarion M - Jan 2024
Algehele gradering
Die beste tyd gehad.
Chris S - Des 2023
Algehele gradering
Puik verblyf in Swellendam.
Karin Suzette W - Sep 2023
Algehele gradering
Was baie stil.
Elana V - Jul 2023
Algehele gradering
Baie gemaklike beddens.
Carla P - Jun 2023
Algehele gradering
Knus plekkie.
Willem S - Apr 2023
Algehele gradering
Kamers was ruim en gerieflik en die gasheer het ons baie vriendelik ontvang.
Guesthouse LaRachelle se terugvoer
Dankie vir u vriendelike terugvoering.
Magda V - Mrt 2023
Algehele gradering
Dit was 'n aangename kuier.
Marlene V - Mrt 2023
Algehele gradering
Was baie kort - sal graag oor langer tydperk wou bly.
Gerhann S - Des 2022
Algehele gradering
Die geraas van die bure en hulle hond was onaangenaam.
Stefan V - Okt 2022
Algehele gradering
Vriendelik en netjies.
Marike F - Sep 2022
Algehele gradering
Rustige atmosfeer, mooi en netjiese kamers en buitehof.
Deidre U - Sep 2022
Algehele gradering
Okay.
Bruwer E - Jul 2022
Algehele gradering
Gerieflik, skoon, sentraal.
Dalene P - Jul 2022
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Guesthouse LaRachelle se terugvoer
Jammer om te verneem. Ons het dit dadelik reggestel en die korrekte koppelstuk in die kamer geplaas.
Dankie dat u dit onder ons aandag gebring het.
Jürgen W - Jun 2022
Algehele gradering
Great value.
Elzabe D - Mei 2022
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het.
Coetzee S - Mrt 2022
Algehele gradering
Kort en kragtig! Perfekte aand weg!
Gert S - Mrt 2022
Algehele gradering
Ongelooflike Gasvrye mense.
Juliana V - Feb 2022
Algehele gradering
Tyd was so kort, het regtig letterlik net kom slaap.
Johan D - Feb 2022
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Helga D - Des 2021
Algehele gradering
Salig, fantastiese verblyf.
Sandra M - Des 2021
Algehele gradering
Pragtig en netjies.
Adri D - Des 2021
Algehele gradering
Ons het heerlik hier oornag met alles en nog meer wat ons nodig gehad het.
Annali F - Sep 2021
Algehele gradering
Aangename ervaring.
Saskia L - Aug 2021
Algehele gradering
Dit was baie lekker. Skoon en netjies.
Guesthouse LaRachelle se terugvoer
Baie dankie vir u vriendelike woorde. Ons hoop om u weer in die toekoms te akkommodeer.
Willemien V - Mei 2021
Algehele gradering
Uiters skoon en netjies en vriendelike ontvangs. Ekstras soos die goeie gehalte seep en sjampoe was 'n bederf.
Guesthouse LaRachelle se terugvoer
Baie dankie vir u vriendelike terugvoer.
Ons streef daarna om te bederf.
Maynard F - Apr 2021
Algehele gradering
Only used the guesthouse as a base for sleeping at night.
Guesthouse LaRachelle se terugvoer
Thank you for your feedback, however, on arrival we explained our Covid-19 protocol with regards to stayover guests, ie.
As per the hospitality industry Covid-19 protocol/regulations and to reduce the risk of infection, your unit/room were fully sanitised prior to your arrival, however we do not offer a daily cleaning service of the inside of your unit/room for the duration of your stay, unless you specifically request such a service. Should you require cleaning of your apartment, please arrange with reception to request this service.
We did not receive such a request and we are really sorry for any inconvenience caused, but we trust that you had an otherwise good stay with us. This pandemic cause a challenge to keep everybody, our staff and guests safe.
Lisa D - Apr 2021
Algehele gradering
I wish I'd stayed longer
Lees meerGuesthouse LaRachelle se terugvoer
Thank you Lisa for your kind words and review. We endeavour to please.
We are looking forward to your next visit.
Kind regards
Fernando N - Mrt 2021
Algehele gradering
Cost effective, friendly and great service.
Marita S - Feb 2021
Algehele gradering
Pragtige gastehuis. Super vriendelike eienaars. Geen moeite was te veel. Vol punte vir gasvryheid en "the extra mile".
Guesthouse LaRachelle se terugvoer
Baie dankie vir u vriendelike woorde. Dit is ons strewe om ons beste diens te lewer. Dit is vir ons 'n riem onder die hart om ons gaste se tevredenheid te verneem. Baie dankie. Ons vertrou om u weer eendag in die toekoms te akkommodeer.
Andre D - Feb 2021
Algehele gradering
Was gemaklik
Nico V - Jan 2021
Algehele gradering
Was baie lekker en rustig, mooi netjies en skoon. Sal weer besoek.
Rick E - Des 2020
Algehele gradering
Very pleasant experience
Mabel L - Des 2020
Algehele gradering
Lovely stay. Well equipped and comfortable.
Guesthouse LaRachelle se terugvoer
Thank you for your kind review. Hope to see again some time in future.
Kind regards
Leoni C - Des 2020
Algehele gradering
Pragtige eenheid. Netjies. Goed toegerus.
Kumie J - Nov 2020
Algehele gradering
Stil, rustig, gemaklik en die ideal rusplek om oor te bly vir 'n nag, 'n naweek of vir vakansie!
Lees meerGuesthouse LaRachelle se terugvoer
Baie dankie vir u vriendelike oorsig. Ons het u besoek waardeer en is bly dat u dit geniet het. Ons sien daarna uit om u weer eendag in die toekoms te kan akkommodeer.
Jurie V - Nov 2020
Algehele gradering
Neat, cosy and relaxing.
Justin W - Nov 2020
Algehele gradering
Great place for a quick stay over.
Guesthouse LaRachelle se terugvoer
Thank you for your kind words. We trust that we will accommodate you again some time in future.
Kind regards
Jolanda V - Okt 2020
Algehele gradering
Lekker rustige atmosfeer.
Guesthouse LaRachelle se terugvoer
Baie dankie! Ons vertrou om u in die toekoms weer te verwelkom.
Cillié V - Okt 2020
Algehele gradering
Ons is hartlik ontvang en het gemaklik gebly.
Harold D - Mrt 2020
Algehele gradering
Aangename atmosfeer met ou huis en houtwerk wat goed ge-restoureer is.
Mandy V - Mrt 2020
Algehele gradering
Stay was exactly what we needed for the weekend and our accommodation was neat and accessible.
Guesthouse LaRachelle se terugvoer
Thank you for your kind review. We take note of the lack of a mirror and will attend to it immediately.
Kind regards,
Guesthouse LaRachelle
Andre V - Jan 2020
Algehele gradering
Pragtige gastehuis, vriendelike eienaars en goeie waarde vir geld.
Guesthouse LaRachelle se terugvoer
Baie dankie vir u vriendelike terugvoer.
Ons strewe na kliëntetevredenheid.
Vriendelike groete
Carin H - Des 2019
Algehele gradering
LaRachelle is 'n wonderlike gastehuis - dit is baie sentraal geleë, goed toegerus en baie skoon. Die kliëntediens is uitstekend. Baie dankie Marius en Rachelle vir julle moeite - ons het heerlik gekuier.
Guesthouse LaRachelle se terugvoer
Baie dankie vir u vriendelike woorde.
Ons is baie bly dat u die verblyf by ons geniet het.
Ons hoop om weer in die toekoms te akkommodeer.
Liezel N - Des 2019
Algehele gradering
Baie gasvry en ons baie welkom laat voel, mooi skoon, kamers met alle voldoende geriewe vir 'n aand se oorslaap.
Guesthouse LaRachelle se terugvoer
Goeie dag Liezel,
Baie dankie vir u vriendelike oorsig. Ons waardeer u besoek en sal u graag weer in die toekoms wil akkommodaar.
Edmund F - Des 2019
Algehele gradering
Verblyf was te kort on regtig kommentaar te lewer.
George R - Nov 2019
Algehele gradering
Heerlike verblyf om te oornag, veilig met goeie parkering.
Guesthouse LaRachelle se terugvoer
Baie dankie vir u vriendelike terugvoer.
Derek K - Okt 2019
Algehele gradering
Convenient stopover place.
Wilma S - Sep 2019
Algehele gradering
Netjies en stylvol.
Guesthouse LaRachelle se terugvoer
Baie dankie vir u vriendelike woorde.
Ons treef na goeie diens, netheid en gaste tevredenheid.
Pierre M - Sep 2019
Algehele gradering
Clean, cosy and quiet.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Skoon, gesellig en stil.
Verblyf vir wanneer jy wil ontspan. Dit is stapafstand van restaurante af. Aangename verblyf.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Guesthouse LaRachelle se terugvoer
Thank you for your kind review.
We hope to host you again sometime in future.
Kind regards
Lucia L - Mei 2019
Algehele gradering
Die netheid van die fasiliteite en vriendelikheid van personeel was puik!
Guesthouse LaRachelle se terugvoer
Lucia,
Baie dankie vir vriendelike terugvoer. Dit was vir ons ‘n voorreg om u te kon huisves en vertrou om u weer te sien.
Vriendelike groete
LaRachelle
Gastehuis
Nicolette W - Mrt 2019
Algehele gradering
Quiet, clean, friendly, value for money.
Allan S - Feb 2019
Algehele gradering
A good experience.
Renate M - Des 2018
Algehele gradering
Baie goed.
Sonja V - Aug 2018
Algehele gradering
Gasvry ontvang en baie netjiese verblyf.
Guesthouse LaRachelle se terugvoer
Baie dankie vir u vriendelike oorsig.
Anonieme gas - Jul 2018
Algehele gradering
Hester L - Feb 2018
Algehele gradering
Pragtige kamers en heerlike ontbyt.
Elene P - Des 2017
Algehele gradering
Vriendelik, goedhartig en mooiste ligging.
Ilze S - Okt 2017
Algehele gradering
Ons het slegs 'n oornagslaapplek gesoek, en was aangenaam verras deur die keurige akkommodasie teen 'n billike tarief.
Guesthouse LaRachelle se terugvoer
Baie dankie vir u vriendelike opmerkings.
Ons waardeer u besoek.
Daniel J - Aug 2017
Algehele gradering
Great place to stay.
Johan B - Jul 2017
Algehele gradering
Gerieflik en netjies met goeie geriewe.
Tjaart E - Jul 2017
Algehele gradering
Groot ruim netjiese kamers in 'n stil area. Vriendelike diens en sentraal geleë.
Emmerentia Z - Jun 2017
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en baie netjies en skoon kamer. WiFi maak groot verskil wanneer reis met jong mense!
Jenny B - Apr 2017
Algehele gradering
Friendly service in a clean and comfortable guesthouse.
Annelize M - Feb 2017
Algehele gradering
Dit was wonderlik.
Chanel S - Des 2016
Algehele gradering
Pragtige gastehuis. Groot kamers.
Abraham B - Des 2016
Algehele gradering
Wonderlike plek, die rustigheid self!
Jaco B - Des 2016
Algehele gradering
Pragtig, beste waarde vir geld.
Hermien V - Nov 2016
Algehele gradering
Die moeite werd om hier oor te bly!
Brian J - Nov 2016
Algehele gradering
Clean, neat, comfortable accommodation - good value and will return if overnight stay is required in Swellendam.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Skoon, netjiese, gemaklike akkommodasie - goeie waarde vir geld en sal weer gaan as ek oornagverblyf nodig het in Swellendam.
Lekker verblyf in skoon, netjiese en gemaklike akkommodasie met vriendelike en hulpvaardige gashere.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Guesthouse LaRachelle se terugvoer
Thank you for your kind review.
Zabe J - Jul 2016
Algehele gradering
Skoon, gerieflik en aangenaam.
Annelies W - Mrt 2016
Algehele gradering
Vriendelike en gemakelike atmosfeer.
Estell M - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie netjies, met styl en goed ingerig.
Guesthouse LaRachelle se terugvoer
Baie dankie vir u vriendelike boodskap. Ons stel die gerief van ons gaste voorop.
Baie dankie
Wessel M - Mrt 2016
Algehele gradering
Ons het die stoepkamer gebruik.
Guesthouse LaRachelle se terugvoer
Wessel,
Baie dankie vir u terugvoering. Ons vra om verskoning en het reeds onmiddellik aandag aan die probleem gegee.
Ons sou egter dit verkies dat u die probleem tydens u verblyf onder ons aandag gebring het sodat ons dit dadelik kon regstel. Baie dankie egter dat u ons aandag daarop gevestig het.
Beste groete
Wilmien L - Mrt 2016
Algehele gradering
Skoon, netjies en goeie diens.
Izet M - Feb 2016
Algehele gradering
Huislik en netjies.
Le Roux S - Des 2015
Algehele gradering
LaRachelle was 'n baie lekker verrassing - die kamers was gerieflik en ontbyt heerlik en ons het vriendelike diens geniet!
Ronelle H - Des 2015
Algehele gradering
Wat 'n hartlike huis!
Elanri P - Jan 2015
Algehele gradering
Uitstekende diens!
Annelie T - Okt 2014
Algehele gradering
Die gastehuis was netjies en die eienaars baie vriendelik.
Corne S - Okt 2013
Algehele gradering
Vriendelike personeel. Pragtige tuin.
Suzet G - Jun 2013
Algehele gradering
Baie aangenaam, gasvry en vriendelik ontvang
Gerhard D - Des 2012
Algehele gradering
Nice place, will visit again
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Somersetstraat 8, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18