Guest Suites on Connor
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Tiana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Liezel S - Mrt 2024
Algehele gradering
Oornag in rustigheid.
Marna P - Jul 2023
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Louis N - Jun 2021
Algehele gradering
Baie netjiese kamer en rustige omgewing.
Rhulani M - Jan 2020
Algehele gradering
Had great time.
De Wet C - Jan 2020
Algehele gradering
Die plek is goed versorg en baie netjies.
Shane R - Des 2019
Algehele gradering
Skoon, netjies, gemaklik vir 'n een of twee aand oornag opsie.
Johan H - Okt 2019
Algehele gradering
Ek sal nie weer daar bespreek nie.
Sonia H - Sep 2019
Algehele gradering
Netjies en veilig.
Johan K - Sep 2019
Algehele gradering
Die gastehuis is heerlik sentraal, verbasend stil en besonder netjies en goed toegerus. Ons sal beslis weer daar oornag.
Nadia S - Sep 2019
Algehele gradering
Oulik maar nie op 'n goeie plek geleë nie.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 17 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Connor-laan 2, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom