Wapadrand Guest Suite
Kry 20% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Pole Pin Place, Wapadrand, Pretoria, 0050, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R910R728 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
Wapadrand Guest Suite is 'n ligte en bekoorlike oopplan-eenheid in die veilige Wapadrand sekuriteitskompleks in Pretoria, Gauteng.
Daar is 'n dubbelbed en 'n enkelbed, 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 2 wasbakke. Daar is 'n TV met Netflix in die kamer, asook WiFi.
Die kombuisie is met die basiese verhit-en-eetgeriewe soos 'n ketel, yskas, mikrogolfoond en tee-en koffiemaakgeriewe.
Wapadrand ervaar nie beurtkrag nie.
Parkeerplek is naby die ingang beskikbaar.
Wilgers Hospitaal, The Grove Mall en Diep in die Berg is 2 km van die eenheid af.
Slaapplek
’n Bespreking by Wapadrand Guest Suite sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Maaltye Aangebied
- Tee
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Privaat ingang
Dienste
- Internet koppeling
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Christel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 10 Pole Pin Place, Wapadrand, Pretoria, 0050, Gauteng
- Gaste dink Wapadrand Guest Suite het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Wapadrand Pretoria-Oos Wapadrand Security Village Pretoria Gauteng
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Pole Pin Place, Wapadrand, Pretoria, 0050, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom