Grunau Chalets
- Kapasiteit: 39 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: B1, Grunau, 0000, Karas
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R965 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Grunau Chalets bied gerieflike oornagverblyf in die dorpie Grunau in Namibië se Karas-streek. Dié gastehuis is die ideale oorslaap- of wegbreekplek vir besoekers onderweg na of vanaf Namibië.
Daar is 16 selfsorg-eenhede met verskeie slaap-opsies wat 4 Standaard-dubbelkamers, 1 Gesinsdubbelkamer, 2 Gesinskamers met 3 beddens, 3 Gesinskamers met 4 beddens, 1 Luukse kamer vir 5 met volle badkamer, 1 Luukse kamer vir 6 met volle badkamer en 4 kampeerplekke. Die eenhede het dubbelbeddens of enkelbeddens.
Elke eenheid het 'n oopplan-kombuisie met alle nodige toebehore, 'n privaat badkamer en 'n braai-area. Daar is gratis WiFi, veilige parkeerplek agter 'n elektriese heining en 24 uur-ontvangs.
Besoekpunte in die omgewing sluit die Visrivier Canyon, Ai-Ais Warmwaterbron en Nautedam-oord in.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Willa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 62
Jaar gelys 7
Ligging
- B1, Grunau, 0000, Karas
- Gaste dink Grunau Chalets het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 39 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: B1, Grunau, 0000, Karas
- Alle ouderdomme is welkom