Grunau Chalets
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Willa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 62
Jaar gelys 7
Opsomming van Resensie
Nicolene M - Apr 2024
Algehele gradering
Ek het lekker gebly, baie skoon en netjiese plek, sal aanbeveel vir baie.
Piet H - Apr 2024
Algehele gradering
Overnight stay.
Leatitia M - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker gekuier met die personeel en lekker.
Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Mari S - Jan 2024
Algehele gradering
Absoluut 'n oase! Kon nie meer vra nie.
Grunau Chalets se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons werk aan die 4. As jy voorstelle het oor hoe ons kan verbeter, is jy welkom om ons te laat weet. Ons besigheid is ons gaste! Hoop om jou gou weer te sien of van jou vriende. Vriendelike groete, Willa.
Lutz S - Jan 2024
Algehele gradering
Perfect.
Grunau Chalets se terugvoer
Thank you for a very positive review. You are important to us so we try our best to make you feel welcome and ensure you have a nice stay. Also, your feedback on the droëwors ... we will let our supplier know not to change his recipe!
Hope to see you soon, or your friends
Kind regards
Willa
Petro T - Jan 2024
Algehele gradering
Gerieflik.
Grunau Chalets se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer oor julle verblyf by ons. Ons hoop dat ons jou (of jou vriende) binnekort by ons weer kan verwelkom. Dan kan julle ook ons restaurant uittoets met sy heerlike skaap tjoppies, lamsburger ens.
Vriendelike groete, Willa
Louisa C - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker.
Grunau Chalets se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit is ons beste advertensie. Ek hoop dat jy weer by ons kom kuier.
Vriendelike groete,
Willa
Cobus V - Des 2023
Algehele gradering
Dalk n skerm bou oom die chalet area, sal meer privaatheid bring en klank demp.
Annelie B - Des 2023
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Grunau Chalets se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Annelie. Julle is welkom om volgende keer van ons restaurant gebruik te maak.
Ons het heerlike suide lamsvleis (verpak as halwe/heel karkasse) wat julle saam kan neem huis toe en gevriesde vleispasteitjies by ons Deli.
Ons hoop dat ons julle huis ver van die huis kan raak en ook die van julle vriende.
Vriendelike groete,
Willa
Alex C - Des 2023
Algehele gradering
Great stay.
Tolla B - Nov 2023
Algehele gradering
Bekostigbaar, veilig, gerieflik en vriendelike en behulpsame personeel.
Grunau Chalets se terugvoer
Baie dankie Tolla! Ons waardeer jou terugvoer en sien daarna uit dat julle weer by ons kom kuier. Vriendelike groete, Willa
Louis P - Sep 2023
Algehele gradering
Perfect place to stay over when traveling to RSA.
Herdi V - Sep 2023
Algehele gradering
Gerieflike verblyf vir een nag se oorslaap.
Thomas V - Aug 2023
Algehele gradering
Goed ingerig.
Mannetjies H - Jul 2023
Algehele gradering
Het lekker kom rus na heeldag op die pad.
Aileen V - Jul 2023
Algehele gradering
Overnight stay at Grunau Chalet.
Malinda B - Jun 2023
Algehele gradering
Gerieflike verblyf.
Johan C - Jun 2023
Algehele gradering
Ruim, netjies en goed toegerus.
Sarel S - Jun 2023
Algehele gradering
Dit was wat ons verwag het.
Johan C - Jun 2023
Algehele gradering
Ruim en baie netjies en skoon.
Christo F - Mrt 2023
Algehele gradering
Ons het hier oorgeslaap op pad na Hentiesbaai en alles gekry wat ons verwag het om te kry, en meer.
Liezl K - Des 2022
Algehele gradering
Dit was 'n oase in die woestyne. Pragtige, netjiese, ruim plek en het alles in die huis wat nodig is vir selfsorg. Ons het 2 keer daar oorgeslaap, want die eerste keer was so aangenaam gewees.
Joyce M - Des 2022
Algehele gradering
Awesome hospitality. Friendly and professional staff. We had a great stay.
Adri N - Okt 2022
Algehele gradering
'n Wonderlike afklimplekkie na 'n lang dag op die pad.
Philip V - Aug 2022
Algehele gradering
Verblyf was lekker.
Lizette E - Jul 2022
Algehele gradering
Kon gemaklik uitrus na 'n ver rit.
Lucia S - Jun 2022
Algehele gradering
Ideale putstop tussen Namibia en Suid-Afrika.
Theo T - Jun 2022
Algehele gradering
Netjiese, ruim oornag-akkommodasie.
Denwin L - Mrt 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Sharleen M - Feb 2022
Algehele gradering
Ons was doodmoeg, kon by vulstasie langsaan lekker vars kos koop.
Jean S - Jan 2022
Algehele gradering
Veilig, gerieflik, skoon en ruim.
Gerhard B - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker en gerieflik.
Danie M - Jan 2022
Algehele gradering
Uitstekende oornagplek. Hoogs aanbeveelbaar.
Gerhard B - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker blyplek.
Hennie B - Des 2021
Algehele gradering
Luuks, skoon, gerieflik.
Mickey S - Nov 2021
Algehele gradering
Alles wat mens benodig vir een aand
Elmaré V - Okt 2021
Algehele gradering
Dis op die pad, alles is daar wat ons nodig het vir 'n rustige nagrus voor die volgende skof.
Dirk V - Aug 2021
Algehele gradering
Besoek aan die Visriviervallei.
Marius J - Jul 2021
Algehele gradering
Reg langs 24 uur oop garage met basiese winkel, baie handig.
Dale E - Jul 2021
Algehele gradering
Convenient stop after crossing the border.
Daniel S - Jul 2021
Algehele gradering
Baie lekker en gerieflik.
Gerhard B - Jul 2021
Algehele gradering
Baie lekker en gerieflik.
Grunau Chalets se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering. Waardeer! Hoop om julle gou weer te sien. Bly veilig.
Coreen G - Feb 2020
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Carien P - Jan 2020
Algehele gradering
Puik akkommodasie!
Grunau Chalets se terugvoer
Waardeer hierdie terugvoering.
Maria Johanna (melinda) M - Jan 2020
Algehele gradering
Baie rustig, netjies skoon - alles wat 'n mens nodig het om te rus na die lang pad vanaf die Kaap en terug.
Grunau Chalets se terugvoer
Baie dankie vir jou getroue ondersteuning, dit word regtig waardeer.
Maria Johanna (melinda) M - Jan 2020
Algehele gradering
Baie rustig, netjies skoon - alles wat 'n mens nodig het om te rus na die lang pad vanaf die Kaap.
Grunau Chalets se terugvoer
Baie dankie Melinda ons waardeer jou positiewe resensie.
Chantel B - Des 2019
Algehele gradering
Baie netjies en gepaste oorslaap-fasiliteite.
Grunau Chalets se terugvoer
Baie dankie, Chantel, so bly jul het dit goed gevind by ons. Waardeer die kompliment.
Jolanda B - Des 2019
Algehele gradering
Puik en sal weer daar gaan bly.
Grunau Chalets se terugvoer
Baie, baie dankie ons waardeer hierdie terugvoering.
Jansie K - Des 2019
Algehele gradering
Heerlike oase na 'n lang reis. Baie netjies en gerieflik. Definitief aan te beveel.
Grunau Chalets se terugvoer
Dis heerlik om sulke terugvoering te ontvang!
Maria Johanna (melinda) M - Nov 2019
Algehele gradering
Rustig, netjies, skoon, baie gerieflik.
Maria Johanna (melinda) M - Nov 2019
Algehele gradering
Rustig, netjies, skoon, baie gerieflik.
Grunau Chalets se terugvoer
Dis lekker om te hoor ons gaste is tevrede!
Rialene E - Sep 2019
Algehele gradering
Netjiese en goed toegeruste chalets.
Grunau Chalets se terugvoer
Baie dankie Rialene, dit word regtig baie waardeer.
Vriendelike groete
Ronél Marais
Zelma O - Aug 2019
Algehele gradering
Onvergeetlik.
Grunau Chalets se terugvoer
Ons waardeer hierdie terugvoering.
Dis so lekker as ons ons gaste kan gelukkig maak.
Ferdie V - Jul 2019
Algehele gradering
Baie vriendelike eienaars.
Grunau Chalets se terugvoer
Goeie dag Ferdie
Baie dankie vir die kompliment. Julle was voorwaar maklike en tevrede gaste. Hoop om jul spoedig weer hierby Grünau Chalets te verwelkom.
Mooi dag.
Hartlike Groete
Ronél Marais
Marianna B - Jul 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Daniel S - Jun 2019
Algehele gradering
If you are travelling up through Namibia, Grunau Chalets is a definite stop over to rest.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
As jy deur Namibië reis, is Grunau Chalets 'n definitiewe stop oor om te rus.
Ons het baie goeie diens ontvang. Vuurhout en vleis is beskikbaar om te koop. Braairoosters word voorsien om te gebruik. Mooi groen gras vir die kinders om op te speel. Groot gemaklike eenhede. My enigste aanbevelings is 'n Jungle Gym vir die kinders op die grasperk, en 'n mobiele kamerverdeler aangesien die hele eenheid oop is sonder enige privaatheid.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Grunau Chalets se terugvoer
Baie dankie.
Fanus H - Mei 2019
Algehele gradering
Baie laat daar aangekom, baie vroeg weer weg, net neergeval en geslaap.
Grunau Chalets se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer dis werklik waar 'n aanmoediging vir ons.
Nogmaals dankie ons waardeer.
Vriendelike Groete
Ronél
Chris B - Mrt 2019
Algehele gradering
Lekker en gerieflik.
Grunau Chalets se terugvoer
Goeie dag Chris
Baie dankie vir jou voorstel ten opsigte van 'n swembad. Dit is in ons begroting ingewerk nog vir hierdie jaar.
Mooi dag en dankie ook vir die goeie gradering.
Vriendelike groete
Ronél Marais
Freddie L - Des 2018
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Grunau Chalets se terugvoer
Goeie dag Freddie,
Baie dankie vir die goeie woord wat jy versprei. Ons waardeer dit van harte.
Vriendelike Groete,
Ronél Marais
Grunau Chalets
Suzette S - Des 2018
Algehele gradering
Pragtig en netjies.
Grunau Chalets se terugvoer
Baie, baie dankie vir sulke positiewe terugvoering.
Dit word opreg waardeer.
Vriendelike Groete,
Ronél Marais
Joachim H L - Des 2018
Algehele gradering
Goed ontvang, kamers netjies en skoon, tarief billik.
Grunau Chalets se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoering. Sal die porselein koppie ding oorweeg
- Kapasiteit: 39 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: B1, Grunau, 0000, Karas
- Alle ouderdomme is welkom