Griqua Guest House
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Park-weg 10, Griekwastad, 8365, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Griqua Guest House is in Griekwastad in die Noord-Kaap, tussen Campell en Groblershoop. Die gastehuis is op die N8 tussen Kimberley en Upington. Dit is 'n uitstekende oornag- of stilhouplek vir toeriste onderweg na Witsand, Augrabies-waterval of Namibië.
Verblyf word in 7 gastekamers gebied, wat almal en suite-badkamers het. Drie van die kamers is in 'n aparte gebou en het elkeen 'n privaat ingang na die tuin of binnehof. Elke kamer het 'n waaier en verwarmer, 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe.
Veilige parkeerplek is beskikbaar. Gaste kan gebruik maak van die braaigeriewe in die tuin.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Juanita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Jaar gelys 10
Ligging
- Park-weg 10, Griekwastad, 8365, Noord-Kaap
- Gaste dink Griqua Guest House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Griekwastad Kalahari Noord-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Park-weg 10, Griekwastad, 8365, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom