Greenway Woods Self-catering Studio Apartments
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Liselle Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Elaine L - Mei 2024
Algehele gradering
Greieflik en knus na 'n lang reis vanaf die Oos-Kaap.
Greenway Woods Self-catering Studio Apartments se terugvoer
Elaine,
Dankie vir jou terugvoer. Dit was 'n voorreg om jou as gas te kon akkommodeer op Greenway Woods.
Mag ons jou weer sien in die Laeveld!
Vriendelike Groete
L
Mumsy M - Des 2022
Algehele gradering
Excellent.
Greenway Woods Self-catering Studio Apartments se terugvoer
Mumsy, thank you for being such lovely guests. I'm so glad you had a lovely family Christmas and hope to see you again sometime in future. Warmest Regards Liselle.
Hennie V - Des 2022
Algehele gradering
Netjiese, skoon en gerieflike akkommodasie.
Lizette K - Nov 2022
Algehele gradering
Veilig en goed onderhou.
Greenway Woods Self-catering Studio Apartments se terugvoer
Hi Lizette,
Ek waardeer vir jou terugvoer.
Ons gaan beslis die Body Corporate druk om meer parkering direk langs die eenhede beskikbaar te stel.
Ons is bewus daarvan dat dit ongerieflik is om heen en weer te stap.
Dankie vir die terugvoer en ek hoop jul het verder lekker gekuier.
Vriendelike Groete
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vintage-rylaan, Greenway Woods 28, Witrivier, 1240, Mpumalanga
- Geen kinders onder 4