GreenHouse Apartment
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mount-weg 58, Glendenningvale, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R695 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
GreenHouse Apartment is in die idilliese kusdorpie Gqeberha (Port Elizabeth) geleë en is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel. Die woonstel bied 'n privaat wegbreek wat ideaal is vir 'n klein gesin, vriende of enkelreisigers wat op soek is na rustige verblyf naby die strand.
Die knus woonstel bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea bestaan uit 'n sitarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n toonbank met 3 stoele. Die sitarea het 'n gemaklike enkelslaapbank en 'n TV. Gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar.
Die woonstel lei na 'n stoep met 'n swaaistoel en 'n eetarea, en gaste kan in die tuin piekniek hou. Veilige parkeerplek word voorsien.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Diens op aanvraag
- Koordlose internet
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
G Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Mount-weg 58, Glendenningvale, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink GreenHouse Apartment het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Mount Croix Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mount-weg 58, Glendenningvale, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom