Greendoor Guesthouse
- Kapasiteit: 52 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Markstraat 1, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Greendoor Guesthouse bied gerieflike verblyf in die historiese dorpie Piet Retief in individueel versierde, en suite-kamers.
Die en suite-kamers beskik oor TV's, elektriese komberse en WiFi. Sommige kamers het ook yskassies. Gaste het 24 uur-toegang tot die kombuis om koffie of tee te maak en die lapa met braaigeriewe is ook tot hul beskikking. Verder is daar 'n wasgoeddiens, onderdakparkeerplek met 'n elektriese heining en braaigeriewe in die tuin.
Die verblyf maak voorsiening vir klein of groot groepe en bied ook konferensiegeriewe. Besoekers kan die skilderagtige roetes verken, voëlkyk en gholf speel.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Troeteldiere indien gereël
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Reisigerstjeks
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.4/5
Elbie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Markstraat 1, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Piet Retief Mkhondo Mpumalanga
- Kapasiteit: 52 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Markstraat 1, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom