Green Gables Country Inn
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Smith-straat 7, McGregor, 6708, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Green Gables Country Inn is in McGregor in die Robertson-wynlande geleë.
Daar is 4 kamers wat in historiese monumente geleë is en elke kamer het 'n privaat ingang. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe en die kamers lei na 'n privaat patio.
2 van die kamers is in die ou skuur, wat 'n grasdak het, en het slaapplek vir 2 of 3 gaste. Die kamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed, en 'n en suite-badkamer.
Die herehuiskamer het slaapplek vir 2 en bied 'n uitsig oor die Ou Meul en het 'n dubbelbed. Die kamer het 'n en suite-badkamer. Die gesins-eenheid is langsaan die herehuis en het slaapplek vir 4 gaste. Die eenheid het 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer.
Green Gables Country Inn het 'n lieflike veranda waar gaste 'n skemerkelkie kan geniet met 'n lieflike uitsig oor die dorp en op die Langeberge in die verte. Daar is 'n restaurant en 'n plonspoel op die perseel. Parkeerplek is ook op die perseel beskikbaar.
McGregor bied historiese staptoere in die dorp aan, en doendinge sluit voetslaan-, stap- en bergfietsroetes, en wynproe by wynkelders en -langoedere in die area in. Gaste kan ook Vrolijkheid Natuurreservaat besoek wat naby is.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Sarel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Smith-straat 7, McGregor, 6708, Wes-Kaap
- Gaste dink Green Gables Country Inn het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Smith-straat 7, McGregor, 6708, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom