Grant Jay
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Romansingel 4, Struisbaai, 7280, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 650 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
Grant Jay is 'n selfsorghuis met 5 slaapkamers in Struisbaai en dis ideaal vir 'n rustige wegbreek vir 'n gesin of groep vriende en dit het lekker vermaakgeriewe.
Die eiendom bied slaapplek aan 8 volwassenes en 4 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede, derde en vierde slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed en die vyfde slaapkamer het 2 stapelbeddens vir 4 kinders. Die ander badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, wasmasjien, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die kombuis lei na 'n kroegie met 4 stoele, 'n yskassie, pooltafel en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met eksklusiewe DStv. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste.
Gaste het toegang tot 2 braai-areas. Die boonste braai-area het 'n ingeboude braai en dis op die stoep wat deur 'n skuifdeur bereik word. Die tweede braai-area het ook 'n ingeboude braai en 'n piekniektafel. Gaste het toegang tot gratis, veilige parkeerplek.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Jenny Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Romansingel 4, Struisbaai, 7280, Wes-Kaap
- Gaste dink Grant Jay het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Struisbaai Agulhas Overberg Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Romansingel 4, Struisbaai, 7280, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom