Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gouritz SeeHuisie

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Weeksdagaanbod

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 15 Apr 2024 tot 5 Des 2024.

Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls

Rook is in die eenheid verbode.
Let asb. dat hierdie eenheid se TV 'n Openview-dekodeerder het. Indien gaste DStv verlang moet hulle hul eie DStv-dekodeerder saambring.
Die eiendom is voorbereid vir beurtkrag met 95% sonkrag en het rugsteun-kragtoevoer vir ligte en ander noodsaaklike toestelle.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Gaste kan nie hul eie verwarmers of lugbraaiers saambring nie aangesien die sonkragstelsel dit nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R780
R780 R702
per nag, vir 4 mense
Vanaf R780
R780 R702
per nag, vir 4 mense
Vanaf R780
R780 R702
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rivierstraat 6, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb2437c5fda7fbba82e98402fcb10b670b59b64c0dc27987cff5116e08e592ffa19240d9812246a32c07d5712d18efef0ea84?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R780 nouVanaf R702 per nag, vir 4 mense 18 5 1 5 6 River Street Gouritsmond 6696 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.351124305638 21.88101323684
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem