Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gordonia 10

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gordonia-weg 10, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Gordonia 10 is 'n helder en lugtige selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van die kusvoorstad Gordonsbaai. Dit is ideaal vir 'n gesinsvakansie, aangesien dit oorkant Bikini-strand geleë is wat 'n Blouvlagstrand is.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koniningrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het direkte toegang tot 'n beskutte balkon en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n stapelbed en gaste gebruik die derde badkamer met 'n bad. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hulle eie swemhanddoeke bring.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n skottelgoedwasser toegerus is. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die kombuis lei na 'n etenstafel met 6 stoele en 'n ruim sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV teen die muur. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die skuifdeure lei na 'n balkon met 'n etenstafel en braaigeriewe wat die ideale plek vir gaste is om maaltye en die uitsig oor die hawe te geniet. Verskeie restaurante is net 5 km weg en Strand Gholfklub is net 'n entjie se ry weg.

Slaapplek

’n Bespreking by Gordonia 10 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Gordonia 10
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 652

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Gordonia-weg 10, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Gordonia 10 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gordonia-weg 10, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA023c7d9fcd8c4f97bd6341bbcf5932539807129fce8c16b43df92760ef8d71831d511027d1a2a6798761ff8e7f0d0306d2f0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 10 Gordonia Road Gordons Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.165247859147 18.860268362566
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem