Ellefsen 107
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 3 Jun 2024 tot 31 Aug 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eleffes Village 107, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 600R1 440 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Golfers Rest on Ellefsen is 'n lieflike selfsorgwoonstel op die Ellefsen-gholflandgoed in Langebaan en is 'n ideale opsie vir 'n kuswegbreek aangesien dit stapafstand vanaf die klubhuis en die gemeenskaplike swembad is.
Dié woonstel het 'n klein omsetter vir die TV, Wi-Fi en een lig.
Die woonstel is op die eerste verdieping en bied gerieflike slaapplek aan 4 gaste en dit beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die gaste maak van die tweede badkamer met 'n bad gebruik. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Die woonstel het sy eie motorhuis en 'n privaat oop parkeerplek.
Die leefarea beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n sentrale etenstafel met 4 sitplekke toegerus is. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër beskikbaar. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die skuifdeure lei na 'n balkon met 'n tafel, stoele en 'n ingeboude braai. Veilige parkeerplek is op die landgoed beskikbaar en gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en kinderspeelarea.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Andriette Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 8
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Eleffes Village 107, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eleffes Village 107, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom