Golfers Haven & Lagoon Links
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Breda-rylaan 1095, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Golfers Haven & Lagoon Links bied verblyf in 2 bekoorlike semi-losstaande woonstelle en is in die Langebaan Country Estate in die hartjie van die Weskus geleë. Golfers Haven en Lagoon Links is perfek vir diegene wat op soek is na 'n kuswegbreek en is naby die bekende Langebaan-strandmeer.
Elke woonstel het 'n oopplan-ateljee uitleg en 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n volledig toegeruste kombuisie. Gratis WiFi en 'n TV met Netflix en YouTube is beskikbaar. Buite is 'n stoeparea met braaigeriewe, wat dit die ideale plek vir buite-etes maak. Hierdie verblyf maak van 'n battery en 'n omsetter gebruik en ervaar nie beurtkrag nie.
Die Langebaan Country Estate het 'n 18 putjie-Black Knight Gholfbaan en 'n rybaan wat geskik is vir sportentoesiaste. Vlieërplankry is 'n gewilde aktiwiteit wat op die strandmeer gebied word. Die Weskus-blommeseisoen vind ook vanaf Augustus tot September plaas.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Beulah Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 12 maande
Ligging
- Van Breda-rylaan 1095, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Golfers Haven & Lagoon Links het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Breda-rylaan 1095, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom