Golden Pillow Guest House
- Kapasiteit: 18 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Thabo Mbeki-straat 57, Polokwane, 0699, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
-
Tydelik onbeskikbaar
Beskrywing
Golden Pillow Guest House laat gaste toe om die bosveld te ervaar in die hartjie van Polokwane. Gaste kan die nabygeleë Polokwane Voël-, Slang- en Reptielpark besoek, asook die casino en die wildreservaat. Daar is talle aktiwiteite in die omgewing om aan deel te neem insluitend perdry, gholf en tennis. Golden Pillow is na aan die middestad, mediese en tandheelkundige geriewe.
Verblyf word aangebied in en suite-dubbelkamers wat elk lugversorging of waaiers, verwarmers, 'n telefoon, 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe het. WiFi is beskikbaar. Sommige kamers het 'n yskas. Die kamers word daagliks skoongemaak. Bababedjies is beskikbaar op versoek.
'n Buffet- of a la carte-ontbyt word daagliks in die eetkamer bedien. Daar is ook 'n kroeg propvol voorraad op die perseel met 'n grootskerm-TV. 'n Buite-sitarea is ook beskikbaar.
Wasgoedgeriewe is beskikbaar. Daar is veilige onderdakparkeerplek op die perseel en die gastehuis het 24 uur-sekuriteit.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Ligging
- Thabo Mbeki-straat 57, Polokwane, 0699, Limpopo
Sien meer verblyf in Hospital Park Polokwane Limpopo
- Kapasiteit: 18 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Thabo Mbeki-straat 57, Polokwane, 0699, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom