Golden Horizon Penthouse
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Otto du Plessis-rylaan 1006, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 800 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Golden Horizon Penthouse is 'n asemrowende eenheid met 'n ononderbroke see-uitsig en 'n panoramiese uitsig oor Tafelberg. Hierdie selfsorgwoonstel bied ruim en gerieflike verblyf in Big Bay wat ideaal is vir gaste wat op soek is na luukse verblyf naby die strand.
Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers wat slaapplek aan 6 gaste bied. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n dubbelbed en deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Twee slaapkamers het glasskuifdeure wat lei na die balkon.
Die kombuis en leefarea is oopplan. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, oond, wasmasjien, tuimeldroër, lugbraaier, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die etenstafel skei die leefarea van die kombuis. Die leefarea het 'n TV, gemaklike sitplek, sitsakke en glasskuifdeure wat na die balkon toe lei.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die balkon het sitplek en 'n gasbraai.
Slaapplek
’n Bespreking by Golden Horizon Penthouse sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Arno Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Otto du Plessis-rylaan 1006, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Golden Horizon Penthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Big Bay Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Otto du Plessis-rylaan 1006, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom