Golden Candle Guest House
- Kapasiteit: 44 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 20, Taylorstraat, Honeydew/Randburg, 2040, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Golden Candle Guest House is 'n gastehuis in die hartjie van Honeydew in Roodepoort. Dit bied gerieflike verblyf en word deur palmbome en grasperke omring. Daar is ook 'n Italiaanse terras buite met 'n fontein waar gaste skemerkelkies kan geniet terwyl hulle die poue en ander voëls sien pronk.
Die kamers is skoon en netjies en het 'n en suite-badkamer. Daar is selfsorg-eenhede wat ideaal is vir langtermyn-verblyf. Daar is ook 2 gesinseenhede wat slaapplek aan 4 gaste bied, asook 3 grasdakeenhede met dubbelbeddens en en suite-badkamers. Dan is daar deluxekamers en sakpasbinnehofkamers.
Gaste kan ontbyt geniet teen 'n ekstra koste. Bespreek asb. voor die tyd.
Die swembad is omhein en is die perfekte plek om in die son te baai. Daar is ook 'n speelgrond vir kinders.
Met 'n verskeidenheid aktiwiteite, insluitend vlugbal, basketbalnette, 'n trampolien, 'n klimraam en swaaie, is dit die perfekte plek vir onvergeetlike kinderverjaarsdagpartytjies.
Ons uitstekende ligging bied hoogstaande gerieflikheid en is net 'n hanetreetjie weg van die gewilde Eagle Canyon Gholflandgoed, Wilgeheuwel Hospitaal, Laser Business Park, Monte Casino, Silverstar Casino en Lanseria Lughawe, ontelbare toeriste-aantreklikhede en groot winkelsentrums met 'n verskeidenheid goeie restaurante naby. Die bekende Wieg van die Mensdom is ook net 'n kort entjie se ry vanaf die verblyf.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Groot 5
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Gilbert Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 32
Jaar gelys 14
Ligging
- Plot 20, Taylorstraat, Honeydew/Randburg, 2040, Gauteng
- Gaste dink Golden Candle Guest House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Sonnedal Wes-Rand Roodepoort Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 44 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 20, Taylorstraat, Honeydew/Randburg, 2040, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom