Genies @ Jeffrey's
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Gene Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 99
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Arnold O - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker plekkie, alles wat mens nodig het.
Johan R - Okt 2023
Algehele gradering
Aanvaarbaar.
Lees meerGenies @ Jeffrey's se terugvoer
So jammer vir u slegte ervaring. Hoop u kan in die toekoms beter ingelig word en ook beter diens van ons kry.
U kan op ons fotos sien dat sit 'n oop erf is.
Elsie S - Feb 2023
Algehele gradering
Rustige area. Het die verblyf geniet. Die prys was goed.
Ernst S - Jan 2023
Algehele gradering
Ideale wegbreek vir ontspanningsgenot.
Genies @ Jeffrey's se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Julle is altyd welkom. Wees veilig. Gene
Sune V - Jan 2023
Algehele gradering
Pateties.
Lees meerGenies @ Jeffrey's se terugvoer
Goeie dag
Dis vir my vreemd dat u nie eenkeer in die 3 dae enige iets met ons bespreek het nie.
Ek sou u geld terug gegee het as u met die intrap slag nie tevrede was nie.
Ek is so jammer dat ons so sleg gedoen het, maar ons sal beslis kyk na positiewe veranderinge.
Wees veilig.
Gene
Leon G - Okt 2022
Algehele gradering
Lekker groot en ruim. Redelik nuut.
Raymond K - Jul 2022
Algehele gradering
Ongelooflik en lieflik stil en niemand pla jou nie.
Terence T - Jul 2022
Algehele gradering
Pragtige opset, net perfek.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Snowdrop-laan 16, Noorsekloof, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom