Die Ou Stoor
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Magda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Jaar gelys 5
Opsomming van Resensie
Susan C - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie goeie diens gehad.
Lischia V - Okt 2023
Algehele gradering
Dit was baie mooi en gerieflik.
Tamarind H - Okt 2023
Algehele gradering
Peaceful farm stay.
Lees meerMartin R - Sep 2023
Algehele gradering
Troue by Tholo Thabanyana.
Cleo P - Aug 2023
Algehele gradering
Relaxing and beautiful.
Sonet S - Nov 2022
Algehele gradering
'n Baie aangename verrassing.
Lees meerJaunimie V - Mei 2021
Algehele gradering
Het baie lekker gebly, het alles wat jy nodig het en meer. Lekker rustig en stil.
Debbie R - Aug 2020
Algehele gradering
Ons wil graag ons tevredenheid uitspreek.
Samantha W - Sep 2019
Algehele gradering
The best equipped self-catering guesthouse I've ever seen and extremely tasteful decor.
Lees meerDie Ou Stoor se terugvoer
Good day Samantha,
Thank you for the review and the kind words about the features of our place. I am so sorry about the information about the distance to Sun City. I am not aware that it says that on the website and I struggle to find this on the internet.
Alicia T - Aug 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Die Ou Stoor se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde.
Susan D - Apr 2019
Algehele gradering
Great accommodation to recharge your batteries.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Goeie akkommodasie om jou batterye te herlaai.
Die akkommodasie was lugtig en smaakvol versier. Ons gashere was hartlik en verwelkomend. Mense wat van die gejaag wil wegkom, sal hierdie oord terdeë geniet. Daar is geen TV of radio nie en dit laat jou toe om die natuur en familie of vriende te geniet. Speletjies is beskikbaar om gespeel te word. 'n Vuurput is lekker om rond te sit en te ontspan. Wandel langs paaie stel jou in staat om wild op die plaas te sien.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Die Ou Stoor se terugvoer
Thank you for the positive review and we hope to host you guys again in the future.
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brakfontein Plaas, Swartruggens, 2835, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom