Gem of the Breede
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Joseph Barry-rylaan 313, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R7 300 per nag, vir 10 mense
Beskrywing
Gem of the Breede is 'n bekoorlike selfsorghuis in Witsand wat gerieflike vakansieverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende bied.
Die huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 smaakvol versierde kamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis-, eet- en sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en spog met toegang tot 'n privaat balkon met 'n gedeeltelike see-uitsig. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die derde slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en die vierde en vyde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word verskaf.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, asook koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die kombuis lei na die eetarea met 'n etenstafel en sitplek vir 8 gaste, 'n gemaklike sitarea en 'n TV. Die binnebraai-area is lieflik vir koue wintersaande.
Hierdie eiendom het 'n lieflike dek met buitemeubels en spog met 'n pragtige uitsig oor die Breederivier.
Slaapplek
’n Bespreking by Gem of the Breede sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Maritsa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Jaar gelys 1
Ligging
- Joseph Barry-rylaan 313, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Gaste dink Gem of the Breede het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Joseph Barry-rylaan 313, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom