Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gem Quays Waterfront

Selfsorg
Winteraanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Apr 2024 tot 30 Aug 2024.

  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spinnakerrylaan 16, The Quays, Knysna Waterfront, 6571, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R995 R896 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Gem Quays Waterfront is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n omsetter in die hartjie van die Quays Waterfront en dit bied 'n pragtige uitsig oor die kanaal vanaf die eerste verdieping.

Die eenheid is geskik vir 2 volwassenes en het 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed. Dit lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die kanaal en die kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en wasbak. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Daar is 'n braai-area aan die agterkant van die perseel en veilige parkeerplek is op die landgoed beskikbaar. Daar is 24 uur-sekuriteit.

Die eiendom is stapafstand vanaf talle romantiese restaurante en verskeie geriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by Gem Quays Waterfront sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir Gem Quays Waterfront
Netheid
4.7/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.7/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Eugene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 52

Jaar gelys 2

Ligging

  • Spinnakerrylaan 16, The Quays, Knysna Waterfront, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Gem Quays Waterfront het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R995
R995 R896
per nag (plek vir 2)
Vanaf R995
R995 R896
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spinnakerrylaan 16, The Quays, Knysna Waterfront, 6571, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf05b5e5060c1c95dd442fd616779ca2adf4a01fd180beff92a8b009708be331e119fac0751ba7213eab6f3e36a64548cb41?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R995 nouVanaf R896 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 16 Spinnaker Drive The Quays 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.040614901411 23.047075561761
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem