Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geluksdam Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jozua Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 59 resensies vir Geluksdam Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Daniel M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel M

Baie lekker en rustig.

Baie lekker en vriendelike diens. Hierdie is 'n moet-stop as jy in hierdie rigting reis!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Andries D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese verblyf. Nie kosmaak vriendelik nie. Baie muskiete.

Mikrogolfoond, ketel en eetgerei sonder borde was voorsien. Vuil eetgerei moes in die handwasbak gewas word aangesien daar nie 'n kombuisie is nie. Met ons aankoms was daar baie muskiete agter die gordyne. Ons het die muskiete gespuit met 'n blik doom wat voorsien was en wou toe die vensters oopmaak, maar moes dit weer toemaak want die vlieë het ingevlieg. Nie aangenaam nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Geluksdam Guest House se terugvoer

Hallo Andries. Dankie vir jou kommentaar. Ons waardeer.
Geluksdam Gastehuis poog om aan meeste se behoeftes te voldoen. Ons het verskeie tipes akkommodasie beskikbaar waaronder selfsorg eenhede. Ons voorsien ook etes.
Die kamer wat u bespreek het is 'n standaard oornag kamer met 'n koffie stasie. Eetgerei is beskikbaar in die hoofgebou en is daar ook geskikte kook en opwas fasiliteite.
Olifantshoek is 'n landelike dorp in die Kalahari. Insekte is volop. Daarom die insekdoder in die kamers.
Jammer dat jou belewenis nie aangenaam was nie. Vertrou egter die res van U verlof was sonder probleem of insident.
Groete.
Jozua.

Geluksdam Guest House
Samkeliso N - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samkeliso N
Besigheidsreis

Nice and quiet.

Please consider backup power for the facility.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phillippa M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillippa M

Very clean and well equipped.

Would recommend it. Clean and safe. Pleasant experience especially having the dogs with us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Michael L
Besigheidsreis

Unremarkable but staff was friendly.

It would have been worth the rate charged if breakfast was included. R990 per night for an unremarkable room only is a bit much. Was more like a R800 room. It would have been nice if the wifi code was given on arrival, Wasn't given. Didn't ask.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Klaus K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Klaus K
Saam met vriende

Goed, maar maak kragopwekker reg.

Die verblyf was goed. Alles effens oud maar gerieflik. Maak asb. die kragopwekker reg want die baie beurtkrag het probleme gegee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelda M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda M
Gesin met klein kinders

Goeie oornagverblyf.

Vriendelike ontvangs. Die gasheer het ekstra moeite gedoen om ons met krag te akkommodeer vir ons kamp-yskaste. Baie netjiese en skoon wooneenhede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mareina J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mareina J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie lekker nie.

Swak diens. Geen kragprop naby 'n spieel vir hare en grimering nie. Geen beligting verskaf om te gebruik gedurende beurtkrag nie. Kamer beknop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilhelm V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wilhelm V
Gesin met tieners

Baie lekker.

Lekker kos. Mooi kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elisha L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elisha L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie genotvol en gerieflik.

Die gastehuis is besonder mooi en baie smaakvol, vol kuns, pragtige skilderye en dekorartikels. Baie gasvry en mens voel tuis. Die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Ons het een aand oorgeslaap op pad huis toe vanaf die Kalahari. Net 'n aanbeveling; ons platlaken op ons bed was te klein vir die bed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ludwig B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ludwig B
Gesin met tieners

Baie lekker en gesellig.

Die eienaars was baie vriendelik. Die plek was baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Olga G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olga G

Baie gerieflik.

Baie dankie vir die heerlike kospakkies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denniss V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denniss V
Saam met vriende

Netjiese geriewe met vriendelike en hulpvaardige personeel.

Veilige en gerieflike oornagfasiliteit op pad na Kalahari of Namibia.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

My vrou kom van Olifantshoek en dis altyd lekker om by Geluksdam oor te bly. Dis aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik Jacobus V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik Jacobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik oornag-plek. Vriendelik en behulpsame gasheer/vrou. Alles wat jy nodig het.

Puik oornag-plek. Vriendelik en en behulpsame gasheer/vrou. Alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tamlin S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamlin S
Gesin met tieners

Gracious hosts, stunning rooms.

Elsa and Jozua welcomed my family including my 3 dogs for an overnight stay. You will not be disappointed with this lovely place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Graham B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham B
Saam met vriende

We had a great overnight break travelling from White River to Augrabies, great dinner and a good nights sleep.

Would reccomend to others.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Geluksdam Guest House se terugvoer

Thank you so much for staying, Graham. I am glad that we met your expectation. Some days just work out better than others. Trust Augrabies was a great experience.
Regards,
Jozua

Geluksdam Guest House
Marthel V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike oase na lang dag op die pad.

Vriendelik en gasvry. Ons bly verseker weer daar oor volgende keer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Geluksdam Guest House se terugvoer

Good day Marthel,
Thank you for the great rating. We are so happy to hear that you enjoyed your stay. Travel safe.
Regards,
Jozua

Geluksdam Guest House
Isabella M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabella M

Alles baie mooi.

Sal weer by hulle oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Geluksdam Guest House se terugvoer

Dankie Isabella,
Waardeer jou positiewe kommentaar. Vertrou julle reis veilig.

Geluksdam Guest House
Tanya S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya S
Gesin met klein kinders

Netjies.

Vriendelike ontvangs, netjiese skoon plek. Heerlike verblyf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Ons het baie lekker gebly. Wat 'n mooi plek, daar is alles wat jy nodig het. Skoon, netjies en uitstekende diens. Ons het bespreek vir aandete en het 'n heerlike bord kos met koek vir nagereg gekry. Sal verseker weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madelein R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voortreflike gastehuis! Baie interessant!

Ons is hartlik verwelkom deur eienaars. Baie vriendelik en hulpvaardig. Kamers is ruim, gerieflik skoon en netjies. Dubbelbed, lugreeling, TV, en suite-badkamer. Voorsien koffie, tee, melk, beskuit, shampoo, seep, ens. in kamers. Maak voorsiening vir sonkragligte tydens kragonderbrekings. Aandete en ontbyt was heerlik, moet vooraf bespreek vir etes. Kan Geluksdam met alle vrymoedigheid aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
John N
Saam met vriende

Baie lekker.

Perfek geleë, skoon, netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renier K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Renier K
Gesin met klein kinders

Perfekte plek om te rus as mens op pad is na Namibië of Port Nolloth.

Vriendelik ontvang, mens kan lekker ontspan en na al die goed kyk in die hoofhuis of tuin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V
Gesin met tieners

Ons was vriendelik ontvang. En na 'n lang dag se reis vanaf Mata-Mata lekker moeg.

Die gasvrou het uit haar pad gegaan en vir ons elkeen 'n heerlik bord kookkos gegee. Sal definitief weer daar oornag. Rustige atmosfeer. Definitief die moeite werd!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute puik oornagplek tussen Springbok en Kathu!

Alles was so skoon en netjies ─ mens het gevoel om langer te bly. Die aandete en ontbyt was baie smaaklik, goed voorberei en van hoogstaande gehalte. Ondersteun hulle!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Kobus R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie te sleg nie.

Oorprys vir wat jy kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Teresa O - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Teresa O
Saam met vriende

Bekostigbaar.

Sal net graag in toekoms wil weet of daar wel trappe is wat geklim moet word. Ons moes met ons hengse bagasie 4 volwassenes in een kamer slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Geluksdam Guest House se terugvoer

Dankie vir jou kommentaar. Trappe en bagasie werk nie. Daar is dikwels gaste wat vooraf vra dat hulle nie bo wil bly nie. Tot volgende keer. Mooi dag.

Geluksdam Guest House
Elsabé B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elsabé B
Saam met vriende

Gerieflike kleindorpie-oornagakkommodasie.

Ons eenheid se uitsig was goor. Kyk direk op die gastehuis se agterdeur waar ou drankbottels, mop, ens. gestoor word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Geluksdam Guest House se terugvoer

Sjoe Elsabe, Dit is sleg om te hoor. Ons sal onmiddelik aandag hieraan gee. Dankie vir jou kommentaar. Waardeer.

Geluksdam Guest House
Ben L - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende gastehuis.

Welkome, gasvrye ontvangs. Eienaar het vir ons veilige parkering georganiseer ten spyte dat ons 'n groot wildswa gesleep het, daarna het hy ons verras met 'n uitmuntende aandete en goeie geselskap bygevoeg. Die gasvrou maak seker jy ry nie weg met 'n honger kol nie ─ ontbyt was heerlik. Oopplan-kombuis na eetkamer gee jou 'n tikkie Europese flair. Ons sal vir seker weer gaan kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizaan G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizaan G
Saam met vriende

Baie goeie diens en gasvry, skoon netjiese kamers. Baie lekker gekuier.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman V

Wonderlike verblyf.

Pragtig plek, lekker geslaap en baie gasvry. Puik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandi S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Die eenhede is baie skoon en netjies en baie gerieflik met uitstekende diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marise K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marise K
Gesin met tieners

Ons het oorgeslaap op pad na Augrabies. Dit was gerieflik op ons pad. Die ontvangs was vriendelik en die kamers skoon en netjies.

Daar is 'n mooi kunsversameling om na te gaan kyk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilza D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilza D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike gastehuis vir verblyf.

Geluksdam Gastehuis is pragtig. Dis die ideale oornagverblyf op pad of vanaf die Kgalagadi. Dis maklik bereikbaar en het veilige parkering. Kamers is netjies en smaakvol gemeubileer. Ons het lekker geslaap en ontspan. Die eienaar is baie gasvry en die kos heerlik. Ons sal beslis weer oornag by die gastehuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helena S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helena S
Saam met vriende

Baie aangenaam

Die gastehuis is aan te bevele ook die meer as genoeg ontbyt

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joan N - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joan N
Saam met vriende

Geluksdam is soos ‘n oase langs die pad!

Eienaars is vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frik D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies, vriendelik, veilig, moet dit ondervind en sal weer daar oorslaap. Dankie.

Puik, puik, weereens puik! Nie julle fout maar trokke het bietjie gepla.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annette R - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilige, rustige oornagfasiliteit.

Ons is hartlik ontvang. Het lekker geslaap. Veilige parkering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ian S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent stay, very comfortable, top location!

Thanks to Konrad who welcomed us with a full briefing of the area including the history. Great accommodation, clean, well located. Would definitely stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacolene S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacolene S

Heerlike verblyf op pad Namakwaland toe teen 'n billike prys!

Ons het heerlik gebly op pad Namakwaland toe, die ligging is ideaal om die reis halfpad te oornag. Kamers is baie netjies, kos is heerlik en alles baie billike pryse!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coreen V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coreen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike plek.

Lieflike gastehuis. Baie vriendelike en hulpvaardige ontvangs. Alles wat nodig is vir 'n lekker oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monty M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monty M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike oornagverblyf.

Goeie waarde vir geld, skoon, netjies en maklik bereikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wicus N - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wicus N
Gesin met klein kinders

Geluksdam is the perfect stopover for travellers between Gauteng and the Northern Cape.

The accommodation was spacious, comfortable, well maintained and clean. The service was personalised and dispensed with a smile and warm professionalism. The perfect stopover for families and groups of friends travelling between Gauteng and the Northern Cape. The owner told me that they also have a lot of contractors staying over, some even for extended periods. I could see why it would be a preferred spot for all types of travellers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Geluksdam Guest House se terugvoer

Dankie vir jul oorbly Wicus. Waardeer jou mooi woorde. Vertrou julle is veilig by die huis.

Geluksdam Guest House
Thinus C - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus C
Enkelreisiger

Absoluut netjies en goed uitgedink, 'n móét weer-slaap.

Dit was 'n baie aangename en rustige nag, geen geraas. Ek het soos 'n klip geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Geluksdam Guest House se terugvoer

So bly om te hoor. Vertrou ons sien U gou weer.

Geluksdam Guest House
Chris V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies, veilig en vriendelike diens.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Geluksdam Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde. Ons poog om ons gaste 'n veilige omgewing en geruste nagrus te bied.

Geluksdam Guest House
Sandra R - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra R

Baie gerieflik.

Die eienaar van die gastehuis was baie vriendelik en tegemoetkomend. Die kamers was skoon en netjies. Die ontbyt wat bedien is, was keurig en smaaklik. Ons sal beslis weer daar gaan oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Geluksdam Guest House se terugvoer

Dankie vir U oorbly en mooi woorde. Sien uit om U weer te sien.
Mooi dag.

Geluksdam Guest House
Karen G - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen G
Gesin met tieners

Absoluut fantasties.

Dankie, die kos was heerlik en die vriendelikheid van die eienaar laat 'n mens welkom voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Geluksdam Guest House se terugvoer

Dagsê Doen,
Dit is vir ons altyd goed om te hoor. Dankie vir U mooi woorde.

Geluksdam Guest House
Ria E - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

Ongelooflike goed toegeruste plek wat baie netjies is. Met 'n baie aangename verwelkoming. Sal definitief weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Geluksdam Guest House se terugvoer

Dankie vir U mooi woorde. Waardeer.

Geluksdam Guest House
Noeleen B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noeleen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Meer as wat ek verwag het.

Ons het as gaste daar aangekom en is as vriende weg. Kan die plek beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Geluksdam Guest House se terugvoer

Beste Noeleen,

Baie dankie vir jul mooi woorde, ons waardeer dit opreg. Ek vertrou dit wys dat ons die bedryf geniet.

Mooi dag,
Jozua

Geluksdam Guest House
Annali B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Annali B

Heel aanvaarbaar, maar bietjie "overpriced".

Glad nie probleme nie, vriendelike ontvangs, net bietjie "overpriced".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Geluksdam Guest House se terugvoer

Dankie Annali.

Waardeer jou kommentaar. Ons poog werklik om gaste 'n goeie ervaring te bied. Vertrou julle het veilig gerys.

Geluksdam Guest House
Jh V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jh V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly.

Vriendelike ontvangs deur eienaar. Het sy eetgerei en kombuis tot ons beskikking gestel. Kamers is pragtig skoon en netjies! Sal beslis die plek aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Geluksdam Guest House se terugvoer

Baie dankie, ons is so bly dat julle lekker gebly het.

Geluksdam Guest House
Sannie M - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Sannie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Na aan hoofpad. Swaar voertuie steurend. Moes al die vensters oopmaak, dit is 'n klein plekkie en ruik na muf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Geluksdam Guest House se terugvoer

Dankie vir u kommentaar, jammer dat u ongerieflik gebly het. Geluksdam poog om die fasiliteite op 'n aanvaarbare standaard te hou. Ons vertrou u het veilig verder gereis.

Geluksdam Guest House
Doreen A - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen A
Besigheidsreis

Gerieflike verblyf.

Geluksdam se kompleks is baie mooi ontwerp. Dit word werklik mooi skoongemaak elke dag - baie deeglik. Die bestuurder en sy personeel was baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Geluksdam Guest House se terugvoer

Dankie vir u kommentaar, ons waardeer dit opreg.

Geluksdam Guest House
Hendrik V - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice stay!

The stay was very nice and the people were friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Geluksdam Guest House se terugvoer

Thank you so much, we appreciate your comment and are pleased that you enjoyed your stay.

Geluksdam Guest House
Riaan L - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan L
Gesin met tieners

Geluksdam is 'n heerlike oornagbestemming.

Heerlike verblyf. Gasheer maak die lekkerste ontbyt en het uit sy pad uit gegaan om ons te akkomodeer met ons versoeke. Sal beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Geluksdam Guest House se terugvoer

Baie dankie Riaan, ons waardeer die terugvoer.

Geluksdam Guest House
Jan W - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike uitspanplek na 'n lang reis van Pretoria af.

Keurige verblyf, goed toegerus. Ons het in een van die klein kamertjies oorgebly - wat meer het mens nodig as 'n skoon en goeie bed, goeie wasgeriewe en heerlike stilte! Ook lekker ontbyt geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Muriel J - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Muriel J

Dis baie basis, maar netjies en skoon. Goeie gasvryheid.

Daar kort dalk net televisies in die kamers. Lekker gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Geluksdam Guest House se terugvoer

Dankie vir u mooi woorde. Ons poog om 'n gerieflike, skoon, aangename en veilige geleentheid vir gaste te bied.

Geluksdam Guest House
Josef L - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josef L
Gesin met tieners

Die lekkerste kuier op ons hele reis.

Die heerlikste aandete en kuier by ons gasheer en gasvrou, en dit het regtig die standaard van ons vakansie gestel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Geluksdam Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Vir ons is dit net so lekker as gaste hul verblyf geniet.

Geluksdam Guest House
Vanaf
R855
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R855
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R855
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Riebeeck-straat 4 (N14), Olifantshoek, 8450, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMZyUf3GJtyPQKxDuUinYfozfnYzTeMtqrptk7XpSVeeXvlVZAi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R855 per nag (plek vir 2) 59 5 1 5 4 van Riebeeck Street (N14) Olifantshoek 8450 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -27.948615780104 22.736206054688
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem