Geluksdam Guest House
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Jozua Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 59
Jaar gelys 10
Opsomming van Resensie
Daniel M - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Andries D - Okt 2023
Algehele gradering
Netjiese verblyf. Nie kosmaak vriendelik nie. Baie muskiete.
Geluksdam Guest House se terugvoer
Hallo Andries. Dankie vir jou kommentaar. Ons waardeer.
Geluksdam Gastehuis poog om aan meeste se behoeftes te voldoen. Ons het verskeie tipes akkommodasie beskikbaar waaronder selfsorg eenhede. Ons voorsien ook etes.
Die kamer wat u bespreek het is 'n standaard oornag kamer met 'n koffie stasie. Eetgerei is beskikbaar in die hoofgebou en is daar ook geskikte kook en opwas fasiliteite.
Olifantshoek is 'n landelike dorp in die Kalahari. Insekte is volop. Daarom die insekdoder in die kamers.
Jammer dat jou belewenis nie aangenaam was nie. Vertrou egter die res van U verlof was sonder probleem of insident.
Groete.
Jozua.
Samkeliso N - Aug 2023
Algehele gradering
Nice and quiet.
Phillippa M - Jun 2023
Algehele gradering
Very clean and well equipped.
Michael L - Mei 2023
Algehele gradering
Unremarkable but staff was friendly.
Klaus K - Mei 2023
Algehele gradering
Goed, maar maak kragopwekker reg.
Zelda M - Feb 2023
Algehele gradering
Goeie oornagverblyf.
Mareina J - Jan 2023
Algehele gradering
Nie lekker nie.
Wilhelm V - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Elisha L - Nov 2022
Algehele gradering
Baie genotvol en gerieflik.
Ludwig B - Sep 2022
Algehele gradering
Baie lekker en gesellig.
Olga G - Aug 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Denniss V - Mei 2022
Algehele gradering
Netjiese geriewe met vriendelike en hulpvaardige personeel.
Johan D - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Hendrik Jacobus V - Mrt 2022
Algehele gradering
Puik oornag-plek. Vriendelik en behulpsame gasheer/vrou. Alles wat jy nodig het.
Tamlin S - Mrt 2022
Algehele gradering
Gracious hosts, stunning rooms.
Graham B - Jan 2022
Algehele gradering
We had a great overnight break travelling from White River to Augrabies, great dinner and a good nights sleep.
Geluksdam Guest House se terugvoer
Thank you so much for staying, Graham. I am glad that we met your expectation. Some days just work out better than others. Trust Augrabies was a great experience.
Regards,
Jozua
Marthel V - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlike oase na lang dag op die pad.
Geluksdam Guest House se terugvoer
Good day Marthel,
Thank you for the great rating. We are so happy to hear that you enjoyed your stay. Travel safe.
Regards,
Jozua
Isabella M - Des 2021
Algehele gradering
Alles baie mooi.
Geluksdam Guest House se terugvoer
Dankie Isabella,
Waardeer jou positiewe kommentaar. Vertrou julle reis veilig.
Tanya S - Des 2021
Algehele gradering
Netjies.
Estelle M - Des 2021
Algehele gradering
Heerlik.
Madelein R - Des 2021
Algehele gradering
Voortreflike gastehuis! Baie interessant!
John N - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Renier K - Des 2021
Algehele gradering
Perfekte plek om te rus as mens op pad is na Namibië of Port Nolloth.
Riaan V - Okt 2021
Algehele gradering
Ons was vriendelik ontvang. En na 'n lang dag se reis vanaf Mata-Mata lekker moeg.
Peter H - Okt 2021
Algehele gradering
Absolute puik oornagplek tussen Springbok en Kathu!
Kobus R - Sep 2021
Algehele gradering
Nie te sleg nie.
Teresa O - Sep 2021
Algehele gradering
Bekostigbaar.
Geluksdam Guest House se terugvoer
Dankie vir jou kommentaar. Trappe en bagasie werk nie. Daar is dikwels gaste wat vooraf vra dat hulle nie bo wil bly nie. Tot volgende keer. Mooi dag.
Elsabé B - Aug 2021
Algehele gradering
Gerieflike kleindorpie-oornagakkommodasie.
Geluksdam Guest House se terugvoer
Sjoe Elsabe, Dit is sleg om te hoor. Ons sal onmiddelik aandag hieraan gee. Dankie vir jou kommentaar. Waardeer.
Ben L - Jul 2021
Algehele gradering
Uitstekende gastehuis.
Lizaan G - Apr 2021
Algehele gradering
Baie goeie diens en gasvry, skoon netjiese kamers. Baie lekker gekuier.
Herman V - Jan 2021
Algehele gradering
Wonderlike verblyf.
Yolandi S - Jan 2021
Algehele gradering
Gerieflik.
Marise K - Des 2020
Algehele gradering
Ons het oorgeslaap op pad na Augrabies. Dit was gerieflik op ons pad. Die ontvangs was vriendelik en die kamers skoon en netjies.
Ilza D - Nov 2020
Algehele gradering
Lieflike gastehuis vir verblyf.
Helena S - Sep 2020
Algehele gradering
Baie aangenaam
Joan N - Aug 2020
Algehele gradering
Geluksdam is soos ‘n oase langs die pad!
Frik D - Aug 2020
Algehele gradering
Skoon en netjies, vriendelik, veilig, moet dit ondervind en sal weer daar oorslaap. Dankie.
Annette R - Mrt 2020
Algehele gradering
Veilige, rustige oornagfasiliteit.
Ian S - Des 2019
Algehele gradering
Excellent stay, very comfortable, top location!
Jacolene S - Aug 2019
Algehele gradering
Heerlike verblyf op pad Namakwaland toe teen 'n billike prys!
Coreen V - Aug 2019
Algehele gradering
Lieflike plek.
Monty M - Jul 2019
Algehele gradering
Gerieflike oornagverblyf.
Wicus N - Apr 2019
Algehele gradering
Geluksdam is the perfect stopover for travellers between Gauteng and the Northern Cape.
Lees meerGeluksdam Guest House se terugvoer
Dankie vir jul oorbly Wicus. Waardeer jou mooi woorde. Vertrou julle is veilig by die huis.
Thinus C - Jan 2019
Algehele gradering
Absoluut netjies en goed uitgedink, 'n móét weer-slaap.
Geluksdam Guest House se terugvoer
So bly om te hoor. Vertrou ons sien U gou weer.
Chris V - Des 2018
Algehele gradering
Skoon, netjies, veilig en vriendelike diens.
Geluksdam Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons poog om ons gaste 'n veilige omgewing en geruste nagrus te bied.
Sandra R - Des 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Geluksdam Guest House se terugvoer
Dankie vir U oorbly en mooi woorde. Sien uit om U weer te sien.
Mooi dag.
Karen G - Des 2018
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Geluksdam Guest House se terugvoer
Dagsê Doen,
Dit is vir ons altyd goed om te hoor. Dankie vir U mooi woorde.
Ria E - Sep 2018
Algehele gradering
Amazing.
Geluksdam Guest House se terugvoer
Dankie vir U mooi woorde. Waardeer.
Noeleen B - Sep 2018
Algehele gradering
Meer as wat ek verwag het.
Geluksdam Guest House se terugvoer
Beste Noeleen,
Baie dankie vir jul mooi woorde, ons waardeer dit opreg. Ek vertrou dit wys dat ons die bedryf geniet.
Mooi dag,
Jozua
Annali B - Jun 2018
Algehele gradering
Heel aanvaarbaar, maar bietjie "overpriced".
Geluksdam Guest House se terugvoer
Dankie Annali.
Waardeer jou kommentaar. Ons poog werklik om gaste 'n goeie ervaring te bied. Vertrou julle het veilig gerys.
Jh V - Jun 2018
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Geluksdam Guest House se terugvoer
Baie dankie, ons is so bly dat julle lekker gebly het.
Sannie M - Aug 2017
Algehele gradering
Teleurstellend.
Geluksdam Guest House se terugvoer
Dankie vir u kommentaar, jammer dat u ongerieflik gebly het. Geluksdam poog om die fasiliteite op 'n aanvaarbare standaard te hou. Ons vertrou u het veilig verder gereis.
Doreen A - Aug 2017
Algehele gradering
Gerieflike verblyf.
Geluksdam Guest House se terugvoer
Dankie vir u kommentaar, ons waardeer dit opreg.
Hendrik V - Jul 2015
Algehele gradering
Nice stay!
Geluksdam Guest House se terugvoer
Thank you so much, we appreciate your comment and are pleased that you enjoyed your stay.
Riaan L - Des 2014
Algehele gradering
Geluksdam is 'n heerlike oornagbestemming.
Geluksdam Guest House se terugvoer
Baie dankie Riaan, ons waardeer die terugvoer.
Jan W - Aug 2014
Algehele gradering
Heerlike uitspanplek na 'n lang reis van Pretoria af.
Muriel J - Des 2013
Algehele gradering
Dis baie basis, maar netjies en skoon. Goeie gasvryheid.
Geluksdam Guest House se terugvoer
Dankie vir u mooi woorde. Ons poog om 'n gerieflike, skoon, aangename en veilige geleentheid vir gaste te bied.
Josef L - Des 2013
Algehele gradering
Die lekkerste kuier op ons hele reis.
Geluksdam Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Vir ons is dit net so lekker as gaste hul verblyf geniet.
- Kapasiteit: 38 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Riebeeck-straat 4 (N14), Olifantshoek, 8450, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom