Geelkop Plaashuis
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Petra Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Maande gelys 8
Opsomming van Resensie
Kobus V - Apr 2024
Algehele gradering
Oornag stop.
Geelkop Plaashuis se terugvoer
Kobus is 'n uitsonderlik netjiese en bedagsame gas. Hy het die gastehuis onberispelik gelaat. Hy is welkom om weer oor te bly.
Quintin G - Feb 2024
Algehele gradering
Veilige, kontemporere plaasverblyf!
Geelkop Plaashuis se terugvoer
Quintin is 'n netjiese en vriendelike gas. Ons sien uit om hom weer op die plaas te ontvang.
Jana V - Jan 2024
Algehele gradering
Pragtige uitsig.
Geelkop Plaashuis se terugvoer
Jana en haar aanstaande is vriendelike en netjiese mense. Hulle het my op hoogte gehou van hulle aankomstyd, wat my beplanning vergemaklik het. Die gastehuis is silwerskoon agtergelaat. Jana het ook aanbevelings gemaak om ons diens verder uit te bou. Ek hoop om hulle, weer hier te ontvang.
Jeanine R - Des 2023
Algehele gradering
Ons het wou net bietjie wegkom, die plaas is mooi en ons het lekker ontspan.
Geelkop Plaashuis se terugvoer
Jeanine, dit was 'n voorreg om julle 2 te ontmoet. Dankie vir julle borrelende vriendelikheid en entoesiasme! En ja, julle het die omgewing verken. Een van die grootste boerderye se waatlemoene gaan koop. Padstalle ondersteun. Dankie vir 'n netjiese huis wat agtergelaat is! Kom asb. weer!
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Geelkop Plaas 456, Keimoes, 8860, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom