Hopefield Garden Lodge
- Kapasiteit: 34 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gardenstraat 21, Hopefield, 7355, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 3
- Vanaf R400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Garden Lodge bied gerieflike oornagverblyf in Hopefield, 'n dorpie aan die Weskus. Die dorp is naby verskeie kusdorpe waar 'n verskeidenheid aktiwiteite op land en in die water geniet kan word.
Verblyf word in 'n chalet met slaapplek vir 4 gebied. Die chalet beskik oor 'n oopplan-leefarea en -kombuisarea en aparte slaapkamers en badkamer. Daar is 'n dubbelbed en 2 enkelslaapbanke en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond en 'n ketel toegerus. Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en individuele braaigeriewe.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Frans
- Duits
- Switsers
Konferensiegeriewe
- Witborde
- Skootrekenaar-projektor
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.6/5
Armin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Jaar gelys 1
Ligging
- Gardenstraat 21, Hopefield, 7355, Wes-Kaap
- Gaste dink Hopefield Garden Lodge het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 34 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gardenstraat 21, Hopefield, 7355, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 3