Garden Courtyard
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Skerry Vorelaan 17, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Garden Courtyard is 'n netjiese eenheid aan die kant van 'n privaathuis in Plettenbergbaai, met ’n eie privaat ingang sodat gaste kan kom en gaan soos hulle wil. Die eenheid is ontwerp met die reisiger in gedagte en die tuin en patio is so ontwerp dat gaste in privaatheid kan ontspan.
Die eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en het 'n ekstra lang koningingrootte-bed en ingeboude kaste. Die en suite-badkamer het 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. 'n Platskerm-TV met 'n volle DStv-pakket is beskikbaar. Die eenheid het ook 'n yskassie, 'n mikrogolf en 'n ketel. Daar is melk en water in die yskassie en graankos en jogurt word voorsien. Daar is gratis WiFi. 'n Skuifdeur lei na die klein stoep en tuinarea met 'n tafel en sitplek vir 2 gaste. Daar is 2 trappe van die stoep na die kamer.
Gaste kan om die kant van die huis loop om by die swembad uit te kom.
Die instansie is 400 m vanaf die gewilde Solar Beach gen 10 minute se ry vanaf die dorp en verskeie winkels en restaurante.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
Ekstras
- Kroegyskas
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Cheryl Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Skerry Vorelaan 17, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Garden Courtyard het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Robberg Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Skerry Vorelaan 17, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18