Garden Court B&B
- Kapasiteit: 17 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Berry-straat 53, Queenstown, 5320, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Garden Court B&B bied gerieflike oornagverblyf in 'n lieflike gastehuis naby Frontier Hospitaal in Queenstown. Dit is ideaal vir 'n oornagstop of vir sakereisigers aangesien dit slegs 'n kort entjie se ry vanaf die middedorp is.
Hierdie gastehuis beskik oor 4 dubbelkamers en 2 gesinskamers. Die dubbelkamers het almal 'n dubbelbed, terwyl die gesinskamers 'n dubbelbed sowel as 2 enkelbeddens het. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met slegs 'n stort of 'n bad en 'n stort.
Verder het die kamers of 'n koffiestasie of 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, yskas en 'n tee- en koffieskinkbord toegerus is. Gratis WiFi en 'n TV is in elke kamer beskikbaar.
Gaste het toegang tot die groot, welige tuin, die gemeenskaplike swembadarea en die braaigeriewe op die perseel. Die eiendom bied ook veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek. Die gastehuis is naby bekende skole en die plaaslike gholfklub geleë.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
- Xhosa
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Adrian Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Berry-straat 53, Queenstown, 5320, Oos-Kaap
- Gaste dink Garden Court B&B het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Queenstown Oos-Kaap
- Kapasiteit: 17 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Berry-straat 53, Queenstown, 5320, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom