- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 52 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hendrik van Eck-weg, Kathu, 8446, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Gamagara Lodge is in Kathu, in die Noord-Kaap en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, gesinne en oornaggaste. Dit is naby talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.
Die lodge bied 'n verskeidenheid kamers van boetiek-suites tot sakpaskamers. Elke kamer het 'n privaat en suite-badkamer, koffie- en teemaakgeriewe, gratis WiFi en lugversorging.
Gaste kan elke oggend ontbyt in die eetsaal geniet, wat by die tarief ingesluit is.
Die vriendelike personeel poog altyd om aan al die gaste se behoeftes te voldoen.
Gamagara Guest Lodge bied die kieskeurige sakereisigers en vakansiegangers 'n gemaklike basis om die Kuruman-warmwaterbronne, Noord-Kaapse wynroete, Augrabieswaterval, Kalahari Gemsbokpark en die Kathu-natuurreservaat te verken. Kathu is in 'n kameeldoringboom-woud geleë en word die dorp onder die bome genoem.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Magriet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Jaar gelys 3
Ligging
- Hendrik van Eck-weg, Kathu, 8446, Noord-Kaap
- Gaste dink Gamagara Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kathu Kalahari Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 52 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hendrik van Eck-weg, Kathu, 8446, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom