Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gamagara Lodge

Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Magriet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 20 resensies vir Gamagara Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Andre D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D
Saam met vriende

2 nagte geslaap vir golftoernooi op Kalahari Gholfklub. Presies aan verwagting vo.

Als was in orde en lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lourens B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lourens B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie veilig. Baie rustig. Tuine fantasties versorg. Loadshedding pla glad nie.

Kamer netjies, maar die gordyne vol vuil kolle, die reuk van die gordyne laat mens siek raak. Miskien net meer gereeld die gordyne was. Verder kamer netjies, bed gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carl P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carl P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect overnighter.

Very comfortable overnight accommodation with necessary amenities. Great location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tom V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tom V
Besigheidsreis

Internet rather poor.

Fine - All staff friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Glaudi J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glaudi J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent

Baie netjies en georganiseer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lydia K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en veilig.

Baie netjiese en veilige omgewing. Mense ook baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Moniqe E - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Moniqe E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en gemaklik.

Die kamer was baie netjies en skoon. Die houtdeur wou net nie sluit nie, maar verder het alles gewerk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis K
Enkelreisiger

Baie goeie oorslaapplek.

Rian, wat my ontvang, het is 'n aangename mens en laat mens vinnig tuis voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leslene B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leslene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie diens en dit is regtig waarde vir jou geld.

Dit was my eerste keer. Baie vriendelike en gasvrye personeel. Skoon en baie netjiese verblyf. Ek beveel dit beslis aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Marius G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die lodge is jou geld werd. Die ligging nooit weer nie.

Die feit dat daar 'n partytjiepark net langs die Lodge is is teleurstellend. Die 2 aande wst ons daar was kon geen mens slaap a.g.v. daardie gedruis in jou ore nie. Ek myself sal nie weer daar oornag nie en sal ook nie 'n aanbeveling doen nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Floors P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Floors P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was baie aangenaam en in orde.

Die verblyf-eenheid was goed toegerus en skoon. Ons sal Gamgara Lodge onthou vir toekomstige verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard K
Besigheidsreis

Sentraal geleë, goeie diens, netjies en skoon.

Vriendelike ontvangs en netjiese kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annerie G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annerie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was 'n rustige oase met vriendelike mense.

Maklik toeganklik, rustige tuin, skoon en gerieflike kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dillon V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dillon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike goeie diens.

Ek en my vrou het gaan oorslaap en al paar plekke probeer in Kathu, maar die is die beste. Die bestuurdersvrou was so vriendelik en ons tuis laat voel. Definitief sal ek weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Irma D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Skoon eenheid met skoon linne. Baie vriendelike diens. Ons het gebruik gemaak van die restaurant op die perseel en die diens was goed. Sal weer by Gamagara Lodge oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christoff V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christoff V
Enkelreisiger

Vriendelike en vinnige diens. Skoon, netjies en gemaklik, waarde vir geld.

My kamer was teen geen ekstra koste opgegradeer. Gemoedsrus, veiligheid en geen kragonderbrekings a.g.v. load shedding nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B
Saam met vriende

Regtig waarde vir geld!

Waarde vir jou geld, vriendelike diens, baie veilig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
René C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
René C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike en goeie diens.

Sal beslis weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anel V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel V

Baie geniet, warm beddegoed en tissues.

Alles wel en goed. Aanbeveling: kombuis-afdroogdoek asb.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albert T - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Albert T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik. Dankie.

Baie skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gamagara Lodge se terugvoer

Goeie dag Albert
Ons is altyd tot u diens.
Naomi

Gamagara Lodge
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 52 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hendrik van Eck-weg, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe20575545276c76f4a2b351ceb6ca53b520614ea4940f423155af23b7d970edb2a0f7eef412473959ac4c937bf76770c1a81?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 Hendrik van Eck Road Kathu 8446 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -27.699587796144 23.046199679375
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem