Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Magriet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Jaar gelys 3
Opsomming van Resensie
Francie V - Apr 2024
Algehele gradering
Het dit baie geniet!
Max P - Apr 2024
Algehele gradering
Good.
Adriaan K - Apr 2024
Algehele gradering
Skoon, netjies, veilig binne hulle area en sal aanbeveel vir 'n oorslaap.
Andre D - Apr 2024
Algehele gradering
2 nagte geslaap vir golftoernooi op Kalahari Gholfklub. Presies aan verwagting vo.
Lourens B - Feb 2024
Algehele gradering
Baie veilig. Baie rustig. Tuine fantasties versorg. Loadshedding pla glad nie.
Carl P - Des 2023
Algehele gradering
Perfect overnighter.
Tom V - Nov 2023
Algehele gradering
Internet rather poor.
Glaudi J - Sep 2023
Algehele gradering
Excellent
Lydia K - Sep 2023
Algehele gradering
Netjies en veilig.
Moniqe E - Sep 2023
Algehele gradering
Rustig en gemaklik.
Louis K - Sep 2023
Algehele gradering
Baie goeie oorslaapplek.
Leslene B - Sep 2023
Algehele gradering
Baie goeie diens en dit is regtig waarde vir jou geld.
Marius G - Sep 2023
Algehele gradering
Die lodge is jou geld werd. Die ligging nooit weer nie.
Floors P - Aug 2023
Algehele gradering
Alles was baie aangenaam en in orde.
Gerhard K - Aug 2023
Algehele gradering
Sentraal geleë, goeie diens, netjies en skoon.
Annerie G - Aug 2023
Algehele gradering
Was 'n rustige oase met vriendelike mense.
Dillon V - Aug 2023
Algehele gradering
Ongelooflike goeie diens.
Irma D - Jul 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Christoff V - Jul 2023
Algehele gradering
Vriendelike en vinnige diens. Skoon, netjies en gemaklik, waarde vir geld.
Pieter B - Des 2022
Algehele gradering
Regtig waarde vir geld!
René C - Sep 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike en goeie diens.
Anel V - Aug 2022
Algehele gradering
Baie geniet, warm beddegoed en tissues.
Albert T - Feb 2021
Algehele gradering
Heerlik. Dankie.
Gamagara Lodge se terugvoer
Goeie dag Albert
Ons is altyd tot u diens.
Naomi
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 52 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hendrik van Eck-weg, Kathu, 8446, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom