Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gables B & B

B&B
Slaapkamer 1
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer is op die grondverdieping en het 'n privaat ingang. Daar is 1 stapelbed en 1 enkelbed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Verder het die kamer lugversorging, 'n platskerm-TV, yskassie, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Neem asb. kennis dat inkloktyd van 15:00 tot 19:00 is, vroeër inklok sal vooraf gereël moet word en mag nie vroeër as 12:00 wees nie.

Laat weet ons asb. wat jou geskatte aankomstyd is.

Ons aanvaar nie Inklok na 21:00 nie. Inklok na 19:00. moet vooraf gereël word.

Parkering vir sleepwaens en karavane moet vooraf gereël word, dit sal onderhewig wees aan beskikbaarheid.

As gevolg van die beskikbaarheid van parkeerplek, kan ons nie toerbusse met sitplek vir meer as 15 mense aanvaar nie.

Rook in kamers is verbode, daar is 'n aangewese rookarea. R1500 boete is betaalbaar indien rook in kamers gevind word.

Stiltetyd is tussen 22:00 en 07:00.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

George het waterbeperkings, gebruik water asb. spaarsamig.

Indien jy aan enige onetiese of onwettige aktiwiteite deelneem terwyl jy by Gables B&B bly, sal ons ongelukkig versoek dat jy die perseel verlaat en jou volle fooi wat vir jou verblyf gehef is, sal nie terugbetaal word nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Slaapkamer 2
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer is op die grondverdieping en het 'n privaat ingang. Daar is 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Hierdie kamer is rolstoelvriendelik en dit het 'n inrolstort sowel as 'n toilet met handrelings. Verder het die kamer lugversorging, 'n platskerm-TV, 'n yskassie, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Neem asb. kennis dat inkloktyd van 15:00 tot 19:00 is, vroeër inklok sal vooraf gereël moet word en mag nie vroeër as 12:00 wees nie.

Laat weet ons asb. wat jou geskatte aankomstyd is.

Ons aanvaar nie Inklok na 21:00 nie. Inklok na 19:00. moet vooraf gereël word.

Parkering vir sleepwaens en karavane moet vooraf gereël word, dit sal onderhewig wees aan beskikbaarheid.

As gevolg van die beskikbaarheid van parkeerplek, kan ons nie toerbusse met sitplek vir meer as 15 mense aanvaar nie.

Rook in kamers is verbode, daar is 'n aangewese rookarea. R1500 boete is betaalbaar indien rook in kamers gevind word.

Stiltetyd is tussen 22:00 en 07:00.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

George het waterbeperkings, gebruik water asb. spaarsamig.

Indien jy aan enige onetiese of onwettige aktiwiteite deelneem terwyl jy by Gables B&B bly, sal ons ongelukkig versoek dat jy die perseel verlaat en jou volle fooi wat vir jou verblyf gehef is, sal nie terugbetaal word nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Slaapkamer 3
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer is op die eerste verdieping en het'n privaat ingang. Daar is 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Verder het die kamer lugversorging, 'n platskerm-TV, yskassie, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Neem asb. kennis dat inkloktyd van 15:00 tot 19:00 is, vroeër inklok sal vooraf gereël moet word en mag nie vroeër as 12:00 wees nie.

Laat weet ons asb. wat jou geskatte aankomstyd is.

Ons aanvaar nie Inklok na 21:00 nie. Inklok na 19:00. moet vooraf gereël word.

Parkering vir sleepwaens en karavane moet vooraf gereël word, dit sal onderhewig wees aan beskikbaarheid.

As gevolg van die beskikbaarheid van parkeerplek, kan ons nie toerbusse met sitplek vir meer as 15 mense aanvaar nie.

Rook in kamers is verbode, daar is 'n aangewese rookarea. R1500 boete is betaalbaar indien rook in kamers gevind word.

Stiltetyd is tussen 22:00 en 07:00.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

George het waterbeperkings, gebruik water asb. spaarsamig.

Indien jy aan enige onetiese of onwettige aktiwiteite deelneem terwyl jy by Gables B&B bly, sal ons ongelukkig versoek dat jy die perseel verlaat en jou volle fooi wat vir jou verblyf gehef is, sal nie terugbetaal word nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Slaapkamer 4
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer is op die eerste verdieping en het 'n privaat ingang. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Verder het die kamer lugversorging, 'n platskerm-TV, 'n yskassie, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Neem asb. kennis dat inkloktyd van 15:00 tot 19:00 is, vroeër inklok sal vooraf gereël moet word en mag nie vroeër as 12:00 wees nie.

Laat weet ons asb. wat jou geskatte aankomstyd is.

Ons aanvaar nie Inklok na 21:00 nie. Inklok na 19:00. moet vooraf gereël word.

Parkering vir sleepwaens en karavane moet vooraf gereël word, dit sal onderhewig wees aan beskikbaarheid.

As gevolg van die beskikbaarheid van parkeerplek, kan ons nie toerbusse met sitplek vir meer as 15 mense aanvaar nie.

Rook in kamers is verbode, daar is 'n aangewese rookarea. R1500 boete is betaalbaar indien rook in kamers gevind word.

Stiltetyd is tussen 22:00 en 07:00.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

George het waterbeperkings, gebruik water asb. spaarsamig.

Indien jy aan enige onetiese of onwettige aktiwiteite deelneem terwyl jy by Gables B&B bly, sal ons ongelukkig versoek dat jy die perseel verlaat en jou volle fooi wat vir jou verblyf gehef is, sal nie terugbetaal word nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Slaapkamer 5
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer is op die grondverdieping en het 'n privaat ingang wat via trappe bereik word. Daar is 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. verder het die kamer lugversorging, 'n platskerm-TV, 'n yskassie, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Neem asb. kennis dat inkloktyd van 15:00 tot 19:00 is, vroeër inklok sal vooraf gereël moet word en mag nie vroeër as 12:00 wees nie.

Laat weet ons asb. wat jou geskatte aankomstyd is.

Ons aanvaar nie Inklok na 21:00 nie. Inklok na 19:00. moet vooraf gereël word.

Parkering vir sleepwaens en karavane moet vooraf gereël word, dit sal onderhewig wees aan beskikbaarheid.

As gevolg van die beskikbaarheid van parkeerplek, kan ons nie toerbusse met sitplek vir meer as 15 mense aanvaar nie.

Rook in kamers is verbode, daar is 'n aangewese rookarea. R1500 boete is betaalbaar indien rook in kamers gevind word.

Stiltetyd is tussen 22:00 en 07:00.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

George het waterbeperkings, gebruik water asb. spaarsamig.

Indien jy aan enige onetiese of onwettige aktiwiteite deelneem terwyl jy by Gables B&B bly, sal ons ongelukkig versoek dat jy die perseel verlaat en jou volle fooi wat vir jou verblyf gehef is, sal nie terugbetaal word nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 6 Selfsorg
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid bied lieflike uitsigte op die berge en is op die eerste verdieping. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die sitarea het 'n enkelslaapbank met slaapplek vir 1 gast en die kombuisie is met 'n yskassie, konveksie-oondjie met 'n tweeplaatstoof, 'n mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem asb. kennis dat inkloktyd van 15:00 tot 19:00 is, vroeër inklok sal vooraf gereël moet word en mag nie vroeër as 12:00 wees nie.

Laat weet ons asb. wat jou geskatte aankomstyd is.

Ons aanvaar nie Inklok na 21:00 nie. Inklok na 19:00. moet vooraf gereël word.

Parkering vir sleepwaens en karavane moet vooraf gereël word, dit sal onderhewig wees aan beskikbaarheid.

As gevolg van die beskikbaarheid van parkeerplek, kan ons nie toerbusse met sitplek vir meer as 15 mense aanvaar nie.

Rook in kamers is verbode, daar is 'n aangewese rookarea. R1500 boete is betaalbaar indien rook in kamers gevind word.

Stiltetyd is tussen 22:00 en 07:00.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

George het waterbeperkings, gebruik water asb. spaarsamig.

Indien jy aan enige onetiese of onwettige aktiwiteite deelneem terwyl jy by Gables B&B bly, sal ons ongelukkig versoek dat jy die perseel verlaat en jou volle fooi wat vir jou verblyf gehef is, sal nie terugbetaal word nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 240
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soetewiedeweg 18, Blanco, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA277b9ee8290cd12813fb43cfd926a1fd165b8a001117b0ad3b5837de80ae6b1e6c7d3b293a41539c466a49b3a88fecbfa862?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 240 per nag, vir 2 mense 18 Soetewiede Road Blanco 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.9497806 22.403797
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem