Fynbos
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 6 Mei 2024 tot 31 Jul 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kriedoring-straat 9, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R850R765 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Fynbos bied gerieflike selfsorgverblyf, in Paternoster, Wes-Kaap. Dit is ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers.
Verblyf word gebied in 3 eenhede wat elk slaapplek bied aan 2 tot 4 gaste. Elke eenheid beskik oor 'n slaapkamer met 'n gemaklike bed en sy eie privaat badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Elke eenheid het 'n kombuisie met 'n yskassie, broodrooster, ketel, eenplaatstoof en mikrogolf, asook 'n slim-TV en gratis WiFi. Daar is 2 eenhede wat na 'n balkon lei met 'n see-uitsig.
Buite het gaste toegang tot 'n braai-area, en veilige parkeerplek word voorsien.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Kriedoring-straat 9, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Bek Bay Paternoster Weskus Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kriedoring-straat 9, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom