Further Beyond
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaaitjieskraal-weg, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Further Beyond in Hogsback bied 'n asemrowende uitsig op die berge en oor die woud en tuin en spog met 'n oorvloed van voëlspesies. Hierdie lieflike verblyf is die perfekte plek vir 'n wegbreek uit die besige stad.
Verblyf word in die Shed Cottage en die Garden Cottage gebied. Elke kothuis is stylvol versier en het gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Elke kothuis het 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is 'n knus kaggel in elke kothuis wat dit ideaal maak vir koue wintersnagte.
Daar is 'n stoep met 'n sitarea en 'n Weber-braai waar gaste kan ontspan en gehaltetyd spandeer. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Pieter Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Plaaitjieskraal-weg, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
- Gaste dink Further Beyond het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Hogsback Amathole-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaaitjieskraal-weg, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom