Froggy Pond B&B
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dorries-rylaan 1, Froggy Pond, Simonstad, 7995, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Froggy Pond B&B is net oorkant die pad van die see in Simonstad langs die roete na Kaappunt geleë. Die verblyf is stapafstand vanaf 2 lieflike swemstrande en Boulders Beach met sy bekende pikkewynkolonie.
Verblyf word gebied in 'n privaat suite met sy eie ingang wat geskik is vir 2 gaste. Dit het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort. Daar is 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolfoond, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Verder is daar gemaklike sitplek, gratis WiFi en 'n TV met Netflix, YouTube en Amazon Prime Video.
Die suite lei na 'n stoep met 'n see-uitsig. Veilige parkeerplek is vir 1 voertuig op die perseel beskikbaar en braaigeriewe kan op versoek voorsien word.
Van Julie tot November kan gaste die migrerende walvisse van die stoep af sien, en in die aande kan gaste pikkewyne sien wat na hul neste terugkeer.
Slaapplek
’n Bespreking by Froggy Pond B&B sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Tv
Ligging
- Dorries-rylaan 1, Froggy Pond, Simonstad, 7995, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Froggy Farm Simonstad Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dorries-rylaan 1, Froggy Pond, Simonstad, 7995, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18