French Quarter in Sandbaai
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon-singel 16, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R850 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
French Quarter in Sandbaai bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n paartjie en is baie naby die winkels, restaurante, strand en Langebaan se besienswaardighede en aktiwiteite.
Dié ateljeewoonstel het 'n dubbelbed, enkelbed en 1 kinderbedjie wat genoeg plek vir 2 volwassenes en 'n kind bied. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.
Die sitarea het gerieflike sitplek en 'n TV met DStv. Gaste het ook toegang tot komplimentêre WiFi.
Daar is lieflike braaigeriewe wat gaste tydens hul verblyf kan gebruik.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.
Slaapplek
’n Bespreking by French Quarter in Sandbaai sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Melanie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Jare op LekkeSlaap 3
Ligging
- Lagoon-singel 16, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink French Quarter in Sandbaai het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon-singel 16, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom