Freedom Tiny Two
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 15 Mei 2024 tot 31 Mei 2024.
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Holmhill-weg, Plaas B5A, Oos-Londen, 5210, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 000R900 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Freedom Tiny Two is 'n oulike selfsorgkothuis wat op Plaas B5A, ongeveer 13 km vanaf Oos-Londen, geleë is. Dié eenheid is ideaal vir gaste wat op soek is na ’n afgeleë wegbreek.
Die eenheid bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne word voorsien.
Die kombuis is met 'n induksiestoofplaat, mikrogolf, lugbraaier, yskas, wasmasjien, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike bank en 'n TV met Netflix. Beperkte, gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n stoep met 'n uitsig oor die plaas. Julle kan 'n stappie in dié lowerryke omgewing geniet of piekniek hou. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Freedom Tiny Two sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Ligging
- Holmhill-weg, Plaas B5A, Oos-Londen, 5210, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Oos-Londen Oos-Kaap
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Holmhill-weg, Plaas B5A, Oos-Londen, 5210, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom