Franshoek Farm
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 5 Mei 2024 tot 13 Jun 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Franshoek Plaas 106, Ficksburg, 9730, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 100R825 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Franshoek Farm skuil in die idilliese Witteberge in Ficksburg, in die Vrystaat. Die plaas van 900 hektaar het visdamme, 'n natuurlike swembad met 'n landskaptuin en 'n stoomhut. Die landskap het pragtige uitsigte en daar is skilderagtige staproetes na 'n grot en waterval. Hierdie rustige omgewing is die perfekte wegbreekplek vir gesinne, vriende en troeteldiere.
Verblyf word in 2 gastehuisies gebied. The Stables is 'n bekoorlike selfsorgkothuis op 'n sandsteen met 'n skouspelagtige uitsig op die Witteberge. Die slaapkamer het 2 koninggrootte-beddens en gaste deel die badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak.
The Heart Cottage is 'n bekoorlike, oopplan-kothuis met slaapplek vir 2 gaste en 'n manjifieke uitsig. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Elke kothuis het 'n oopplan-kombuis met 'n yskas, tweeplaatstoof, mikrogolf, eetgerei, breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n etenstafel met stoele en die leefarea het 'n sitkamerstel en 'n losstaande kaggel. Die stoep het meubels waar gaste die wonderlike uitsigte oor die landskap kan geniet.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Engels
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Franshoek Plaas 106, Ficksburg, 9730, Vrystaat
Sien meer verblyf in Drakensberge Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Franshoek Plaas 106, Ficksburg, 9730, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom