Francolin Cottage
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Lucille Geverifieer
Eiendomme 27
Resensies 370
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Klippies B - Sep 2021
Algehele gradering
Alle was baie netjies en die plekkie is baie skoon.
Willize G - Feb 2020
Algehele gradering
Rustig en netjies!
Francolin Cottage se terugvoer
Dankie, ek hoop om julle weer te verwelkom by Francolin.
Anonieme gas - Aug 2019
Algehele gradering
Nico D - Jun 2019
Algehele gradering
Dit was 'n fantastiese ervaring.
Francolin Cottage se terugvoer
Hi,
Baie dankie vir die terugvoering.
Ons sal beslis 'n strykyster aanskaf en ons 'n TV in die kerskous vra.Ons het na die oond gekyk en dit werk, jy moet net die time op die oond aansit. Baie dankie vir die laat weet ons sal seker maak ons los 'n nota vit die volgende gaste.
Ons hoop ons sien julle gou weer.
Tanya D - Mrt 2019
Algehele gradering
Heerlik gekuier!
Susann S - Okt 2018
Algehele gradering
Goeie ligging om omgewing te verken.
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Liane D - Okt 2017
Algehele gradering
Heerlike wegbreek in pragtige huisie.
Francolin Cottage se terugvoer
Beste Liane, Baie dankie vir die resensie en terugvoer. So bly julle het jul wegbreek geniet. Ons sien uit om julle weer terug te verwelkom in McGregor. Vriendelike groete, Louise
Adele T - Mei 2017
Algehele gradering
Fantastiese ligging en uitstekend toegerus.
Francolin Cottage se terugvoer
Beste Adele,
Baie dankie vir die resensie en terugvoer. So bly julle het jul wegbreek geniet by Francolin Cottage. Ons sien uit om julle weer terug te verwelkom by Francolin Cottage en in McGregor.
Vriendelike groete,
Louise
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 9, McGregor, 6708, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom