Forty on L 607 by CTHA
Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 9 Apr 2024 tot 30 Sep 2024.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lion-straat 40, Bo-Kaap, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 335R935 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Forty on L 607 by CTHA is 'n kontemporêre selfsorgwoonstel in die Bo-Kaap in Kaapstad. Dit is die ideale opsie vir sake- of ontspanningsreisigers.
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het 'n stylvolle kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Daar is 2 etenstafels en die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die woonstel het 'n balkon met 'n gasbraai waar gaste oor die Bo-Kaap kan tuur.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad op die dak. Die dak-area het sitplek waar gaste die uitsig op Tafelberg en oor die stad kan inneem. Gaste kan ook plaaslike restaurante, koffiewinkels en boetiekwinkels besoek.
Die omsetter bied ondersteuning aan die TV en WiFi tydens beurtkrag.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
FZP/CTHA Geverifieer
Eiendomme 68
Resensies 205
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Lion-straat 40, Bo-Kaap, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lion-straat 40, Bo-Kaap, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap