Fork West Holiday Apartment - Ground Floor Unit 3
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Theresa Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 161
Jaar gelys 9
Opsomming van Resensie
Khalid G - Feb 2024
Algehele gradering
Enjoyed Elands Bay.
Ester K - Jan 2024
Algehele gradering
Perfekte wegbreek by die see en ander aantrekkings in Elandsbaai.
Natalie J - Jan 2024
Algehele gradering
Awesome, very relaxed environment.
Leon S - Nov 2023
Algehele gradering
Lekker verblyf.
Chris W - Sep 2023
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Esmarie L - Aug 2023
Algehele gradering
Heerlike ondervinding!
Etienne P - Aug 2023
Algehele gradering
Puik verblyf vir 'n naweek.
Fork West Holiday Apartment - Ground Floor Unit 3 se terugvoer
Die lampstander is voorsien met n bystand gloeilamp wat heel moontlik nie ten volle gelaai was nie. Verskoning word aangebied.
Elna L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netjies, skoon en baie vriendelik.
Surita K - Des 2021
Algehele gradering
Heerlik. Kon nie vir meer gevra het nie.
Izak V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid en heerlike warm water en slaapplek.
Andrew M - Jul 2021
Algehele gradering
Very impressed with how clean the unit was and must compliment them on a clean stainless steel braai grid.
Fork West Holiday Apartment - Ground Floor Unit 3 se terugvoer
Many thanks for the valuable feedback, it is appreciated.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Duinestraat 4, Elandsbaai, 8110, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom