Beskrywing
Hierdie 4 ster-eenheid bied verblyf aan 2 gaste en het ’n koninggrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort en 'n Jacuzzi-bad wat in glas gehul is en ideaal is vir 'n paartjie aangesien dit boonop 'n mooi uitsig het. Geriewe sluit lugversorging, ’n kaggel en ’n TV met ’n DVD-speler en sekere DStv-kanale in. Daar is ook ’n eetarea en ’n kombuis met marmeroppervlaktes wat met ’n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof en tee- en koffiemaakgeriewe en Nespresso-masjien toegerus is. Die eenheid lei na ’n stoep met 'n pragtige uitsig, 'n hangmat en ’n braai-area.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
- •Wakker-bel oproep
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Jacuzzi
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Dvd
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Alle voertuie sal Forest Valley Cottages kan bereik.
Let asb. dat die pad na die verblyf 'n teerpad is tot dit by die Forest Valley Cottages-oprit kom. Van die oprit af is daar 'n grondpad wat goed onderhou word wat na die verblyf lei. Die pad is altyd in 'n goeie toestand want dit word gereeld onderhou.
Houtskool, vuuraanstekers en vuurmaakhout is op die perseel te koop. Gaste kan ook hul eie voorraad by een van die nabygeleë winkels aankoop.
Indien gaste nie wil hê die personeel moet die kothuis binnekom nie, kan hulle die "no entry"-teken opsit en hulle sal nie gepla word nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie 4-ster eenheid bied verblyf aan 2 gaste en het ’n koninggrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort en 'n Jacuzzi-bad wat in glas gehul is en 'n mooi uitsig bied. Geriewe sluit lugversorging, ’n kaggel en ’n TV met ’n DVD-speler en sekere DStv-kanale in. Daar is ook ’n eetarea en ’n kombuis met marmeroppervlaktes wat met ’n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, tee- en koffiemaakgeriewe en Nespresso-masjien toegerus is. Die eenheid lei na ’n stoep met 'n pragtige uitsig, 'n hangmat en Weber-braaigeriewe.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
- •Wakker-bel oproep
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Jacuzzi
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Elektriese kombers
- •Kaggel
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Dvd
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Alle voertuie sal Forest Valley Cottages kan bereik.
Let asb. dat die pad na die verblyf 'n teerpad is tot dit by die Forest Valley Cottages-oprit kom. Van die oprit af is daar 'n grondpad wat goed onderhou word wat na die verblyf lei. Die pad is altyd in 'n goeie toestand want dit word gereeld onderhou.
Houtskool, vuuraanstekers en vuurmaakhout is op die perseel te koop. Gaste kan ook hul eie voorraad by een van die nabygeleë winkels aankoop.
Indien gaste nie wil hê die personeel moet die kothuis binnekom nie, kan hulle die "no entry"-teken opsit en hulle sal nie gepla word nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rheenendalpad, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom